Die volgende digters wen elk R2 500 vir hulle inskrywing van “mediese” gedigte:
Ihette Senekal met “broer”
https://versindaba.co.za/2024/02/14/ihette-jacobs-broer/
Marthé McLoud met “Spreekkamer”
https://versindaba.co.za/2024/04/02/marthe-mcloud-spreekkamer-m/
Jacques Boshoff met “Noodgeval”
https://versindaba.co.za/2024/04/30/jacques-boshoff-noodgeval/
Hendrik J. Botha met “Dusketyd”
https://versindaba.co.za/2024/04/29/hendrik-j-botha-dusketyd-m/
Baie geluk aan al die wenners. Goed gedoen!
Baie geluk aan elke digter, julle is waardige wenners.
Alle winnaars van harte gefeliciteerd!