19 June 202430 June 2024 Pirow Bekker. Vlieg(on)geluk Vlieg(on)geluk Op sestig plus begin jy die aarde se voetboeie voel, ‘n loopraam lyk ver, en ‘n staf lyk nogal heel koel, maar net ‘n noodgeval bied jou die geleentheid tot ‘n valskerm aan ‘n geleerde uitskietstoel. © Pirow Bekker, 2024 Deel: Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook Click to share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading...