12 May 202410 May 2024 Pirow Bekker. Hakskeenbyter Hakskeenbyter Agteros se beendere in ‘n oeroue kraal vertel van ‘n vlug die hartseer verhaal: Hy is gevind waar hy tot op sy knieë kon kom maar is toe deur wolfstand ingehaal. © Pirow Bekker, 2024 Deel: Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook Click to share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading...