31 August 2024 Andries Fourie. Kruikdraer Kruikdraer in sy klipwêreld was sy daar ‘n Evabesweerder ‘n slangvermorselaar en ‘n kruikdraer haar visioene soos die van ‘n bergarend nou is sy weg en hy … is hoorbaar stil sy was sy Spreuke vrou ©Andries Fourie,2024 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…