Aan ‘n kardioloog
Hierdie tikskrif, geagte dokter Van der Laan,
is van ‘n ou tieker, so hittete geskors:
Hartlik dank vir die pasmaat aan die bors –
saam kan ons die lewenslas gemaklik tors.
© Pirow Bekker, 2024

Dis altyd ‘n plesier om te lees.