Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
11 October 2024

Tuin van Digters: Alwyn Roux gesels met Jan Pretorius

 

Prof. Alwyn Roux in gesprek met prof. Jan Pretorius

 

Vroeg Saterdagoggend het ‘n hoogs stimulerende gesprek tussen proff. Alwyn Roux en Jan Pretorius oor Pretorius se pragtige Naledi-bundel, Stil gesprek, plaasgevind. Pretorius het getref met die diepte van sy gedagtes. Die 28 ekfrastiese gedigte by die briljante natuurfoto’s van die internasionaal bekroonde fotograaf Geo Jooste het onlangs ‘n uiters positiewe resensie van prof. Marlies Taljard ontvang. Van die gedigte is as “briljant” beskryf. Roux het vir Pretorius uitgevra oor die ontstaan van die gedigte en hy het gewys op die invloed van ‘n trotse tradisie van gesprekke met en oor diere in Afrikaans, soos Dana Niehaus se Jakkals en Wolf-stories. Hy het ook ‘n gedeelte van die sangeres P!nk se lied A Million Dreams laat voorspeel om te illustreer hoe fundamenteel dié lied was by die skryf van die mooie Droom:

 

 

 

Met jou horings kan jy ‘n leeu deurboor,

die tint van jou vel herinner aan halssierade.

Kom, beminde, laat ons feesvier met tsamma-sade.

My hart drup granaatsap as ek jou hoor.

In jou is ek bitterkambro wat pienk blomme kry;

nes weerlig slaan jy geel in my.

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Dietloff van der Berg. Seuns en vaders
“Merang”, feest van de lyriek in het Afrikaans →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal
  • Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Frankofiel
  • Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Vers & Kapittel III
  • Nuwe Bundel. Jeanne Henning Els: Vlerke is vir vlieg
  • Johann Lodewyk Marais. Saterdagaand

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d