14 November 2024 Hennie Maartens. voyager een voyager een die eensame eksplorasie van yoyager een is ‘n selsame soeke na lewe op ander planete met hierdie unieke interplanetêre beweging alleen word hierdie droom gelewe wat aan die mensdom klewe © Hennie Maartens, 2024 Deel: Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook Click to share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading...