23 December 2024 Hennie Maartens. herdersvelde herdersvelde ons staan op die ope herdersvelde digby bethelehem wagtend op die wonder maar daar is geen engelekoor te verwagte want geloof is gegrond op die onsigbare wonder © Hennie Maartens, 2024 Deel:Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)Like this:Like Loading...