31 December 2024 Hennie Maartens. nuwe jaar nuwe jaar onvoorspelbaar is die nuwe jaar maar onvermydelik kom die jaargety ons is nie van die oujaar se bagasie gespaar want die bekende sal in die onbekende bly gedy © Hennie Maartens, 2024 Deel:Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)Like this:Like Loading...