Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
27 March 2025

Joan Hambidge. Elisabeth Eybers “op 110” …

 

Elisabeth Eybers “op 110” …

https://www.netwerk24.com/netwerk24/kunste/boeke/elisabeth-eybers-op-110-20250225

26 Februarie 2025

 

Brief van Eybers

 

 

Ontdek ‘n brief, ongedateer van die grande dame

van ons digkuns, gestuur uit die Stadionkade 17 1

1077 VK Amsterdam voor in Noodluik uit 1989.

Haar brief reageer op Ewebeeld en sy praat

van die onbesuisde ervarings: dus onbesonne.

Ter viering van haar 110e geboortejaar ‘n foto

by ‘n lessenaar met ‘n lamp, boeke en ‘n stoel

(leeg) langs haar; dalk vir ‘n besoeker onverwags?

My oog val – die obiter dictum hier – op ‘n asbak:

die rook-en-oker van die digkuns; alles so vervlietend.

Net ek bly dink aan jou onhaperbare troueloosheid.

 

© Joan Hambidge, 2025

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
Joan Hambidge. Siemens-baas en sy gesin dood in helikopter-ongeluk in Hudson-rivier →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Antjie Krog: ʼn  Ondersoekte lewe.  ʼn Huldiging" (Louise Viljoen, Red.)
  • Resensie: "Feesmaalgang" (Dietloff van der Berg)
  • Resensie: “De ontdekking van het eiland: breytenbachiana” (Yves T’Sjoen)
  • Resensie: "Asindeton" deur Joan Hambidge
  • Resensie: "Ontbloot" (Marthé McLoud)

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. kosmiese adres
  • Johann Lodewyk Marais. Rooibok
  • Paul Kloppers. buurt
  • ND Cronjé. seisoene in ‘n rei
  • Paul Kloppers. kwyn

Nuutste kommentaar

  1. Benita Hartman on ND Cronjé. seisoene in ‘n rei10 April 2026

    Vernuftig sikleer die digter seisoene in gestroopte taal,met alle sintuie fyn ingestel - atmosferies. Puik.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Goed gaan8 April 2026

    Dankie, Paula. Ek waardeer die terugvoering.

  3. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Goed gaan8 April 2026

    'n Kragtige slot. 'n Pynlike lykdig wat 'n familieverbintenis verhaal teen die politieke agtergrond. En lyfseer aktiveer hartseer.

  4. André le Roux on Hennie Nortjé. Artemis 27 April 2026

    Die voorspelling word bevestig. Fyn opgemerk en saamgevat!

  5. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Goed gaan7 April 2026

    Dankie, Daniel. Dié veertjie van jou af steek ek ingenome in my hoed!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d