Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
16 April 202515 April 2025

Rina Bester. Red terror in Berlin

 

Red terror in Berlin

Daily Express, 15 January 1919

 

in die begin

van vyf tot vyftien

haar kop los van haar lyf gedink

Bybelstories in die sondagskool

voor slaaptyd

Bybel oor en oor

 

Johannes een:

in die begin was daar die Woord

en die Woord het vlees geword

hare

sy wou nie woorde dink nie

woorde sou net weer vlees word

hare

solank sy dan nie woorde dink nie sal sy heel bly

het sy gedink

 

die Lig. Lig. lig. Is toe maar net ʼn gloeilamp met draadjies binne in die lampie. Hoe kom dit

daar?  Hoe werk dit? Lig.

Die Lig van die lewe. Hy is weg. Daardie Lig.

Weg. net weg

tafel. pote. mat. hande.

Hande

Hande maak woorde maak vlees wat deurmekaar maak.

deurmekaar woorde. Sy moenie woorde dink nie. Dis veiliger. Dan is dit nie haar vlees en

deurmekaar nie.

 

en sy huil waar is God?

 

In die begin was daar die Woord en die Woord was God en die vlees is gemaak

die vlees is gemaak vir hande

nee

die vlees is gemaak van hande

nee nee nee nee

En die belofte: Hy behoed en bewaar jou van alle onheil?

 

so help my God.

 

Waar is God?

Hy is in “Eer jou vader…”

Nè, sê sy

tot in lengte van dae

woorde

 

© Rina Bester, 2025

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Rina Bester. Die eerste maan-tree, Apollo-man se treetjie is ʼn reuse-stap
Rina Bester. Saw German army roll on like fog →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d