Die wenners van die kompetisie waarin digters ekfrastiese gedigte (gedigte oor kunswerke) moes inskryf is:
Eerste plek: Joan Hambidge met haar gedig “Die landskap is ’n gesig”
https://versindaba.co.za/2025/05/07/joan-hambidge-die-landskap-is-n-gesig/
Naaswenners:
Ilse van Staden met “Deursigtige oggend”
https://versindaba.co.za/2025/05/27/ilse-van-staden-deursigtige-oggend/
Dietloff van der Berg met “Winter”
https://versindaba.co.za/2025/06/04/dietloff-van-der-berg-winter/
Elmarie Stofberg met “Ewige kind”
https://versindaba.co.za/2025/05/20/elmarie-stofberg-ewige-kind/
Namens Versindaba: baie geluk aan die wenners en baie dankie vir elke digter wat deelgeneem het.
