11 May 2026 Anne-Marie Bartie. moeder moeder vir Maja my kneukels is wit vasgeklou aan jou ‘n greep herfs wat onverbiddelik vir oulaas in die winter gleuf © Anne-Marie Bartie, 2026 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…