15 May 202614 May 2026 Koos de Wet. Ruïne Ruïne Jy is’n verinneweerde fasade wat soos vlees vergaan, jou bravades nou die stiltes in jou gadegeslaan; klip vir klip verpak besin jy jou geskiedenis, die lesse waaruit offers in jou skuiltes nou vir jou die vrede bring. © Koos de Wet, 2026 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…