Foto deur die outeur Grafies mens Die kunstenaar skep ‘n groen vorm. Hy sit verskillende groene by, en tekstuur; hy bring lig in. Hy herhaal die vorm op baie verskillende maniere. hy kombineer hulle. Nou voeg hy ‘n menslike element by; niks kan verstaan word wat nie op een of ander manier,…
Category: Kompetisies
Beeldgedig 11: so dan (Joan Hambidge)
René Magritte: Perspektief (Le Balcon de Manet) So dan Ek staan voor jou geslote kis: hoe broos en klein het jy nie gelyk? Die begrafnisbrief, ‘n laaste lykskouing. Soveel verydeling, soveel verdriet. Jou oë dra weerhake, jou mond gestop met watte en blinde kruissteek versier. Soveel verydeling, soveel verdriet. Jou hande dig gesluit…
Beeldgedig 1:Die Digter as Karmeliet (Melanie Grobler)
Sheila Cussons. Fotograaf: Onbekend Die Digter as Karmeliet Lank staan ons voor die sandsteen gebou die diepte van dennebome − die wyse waarop hul staan starend na die stormgesig van die hoë donker berg onweer dryf ons na ’n lang gang en ons hoor haar geroep soos dié van sterwende troepe…
