Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Plekgedig 22: Andries Bezuidenhout. Johannesburg, Witwaterwyser

19 September 201313 October 2013 By Versindaba

Johannesburg, Witwaterwyser (Vir Stockenström en Koichab se water)   Kareemikstok gesny, spoor tussen mynhoop en koppie gevat onder bloekomgeraamte en kragdraadgedaante gesoek na fossielbronne wat borrel uit die Witwatersrand se stollingsteenlaaie.   Van Grootvlei tot Randfontein, Braamfontein tot City Deep Tweefontein tot Hammerschlag verken waar ondergrondse mere sou uitmond koel soos die poele tussen die…

Read More

Plekgedig 21: Marko van der Colff. Kaap die Goeie Hoop: 1976

19 September 201313 October 2013 By Versindaba

Kaap die Goeie Hoop: 1976   Bedags geborge in die Esperanto van jou kleure, geure en tale Dwaal ek snags jou stiltes ín: Hoor bronskloppers teen herehuisdeure galm, Statige stad- en kerkhorlosies oor gekeide pleine metronomies tik, Hoe die see aan jou some kan sis.   Tussen Buren, Oranje, Leerdam, Katzenellenbogen en Nassau Skreeu mý…

Read More

Plekgedig 20: Hendriëtte Vorster. Middelburg draai nooit sy rug

18 September 201313 October 2013 By Versindaba

Middelburg draai nooit sy rug   Gekoester in die skadu van die Renosterberg, selfs met sy eie “klein” Tafelberg. Lê die mooiste ou dorpie in die middel van nêrens. Vir ons wat Middelburg lief het, is dit wél êrens.   Met karoobossies, klipkoppies en sterk fonteine, selfs uit die geskiedenis, só baie geheime. Kampioen merinos…

Read More

Plekgedig 19: Ina Louw. Nieuwoudtville in Augustus

18 September 201313 October 2013 By Versindaba

Nieuwoudtville in Augustus   Die dorpie nestel op die bergplato anderkant die heiveld-dennebome en fynbos varings skuil onder die rotse waar stroompies water drup proteas en heide ons eie stukkie Kaap   Sandsteen kerk en toring hou rustig wag na ‘n koue dag skyn Irvinsdale se ligte helder in die donker nag   Blou koringblomme…

Read More

Plekgedig 18: Susan Smith. EsiKhaleni, Hole-in-the-wall

17 September 201313 October 2013 By Versindaba

EsiKhaleni, Hole-in-the-wall   mooi sing Ntombi in die dubbelvolmaanmaand waar die seeman met die vinhande die meisie tussen kleihuise en oor prilgroen heuwels sien loop   Ntombi sing waar die golfbreker boegvis ploegvis stamp en stamp        tot die sandsteen maagdelik breek            tot die skalie in gitblou skywe uiteenkraak   Ntombi sing waar die meisie tussen…

Read More

Plekgedig 17: Solet Scheeres . Om af te tree op Bela-Bela

17 September 201313 October 2013 By Versindaba

Om af te tree op Bela-Bela   Vandat Warmbad Bela-Bela geword het woon die arm swart- en witmense deurmekaar aan die kant van die dorp, sê my ma. Deesdae is die bedelaar voor Van Heerden se apteek wit en al die bankbestuurders swart.   Vandat Warmbad Bela-Bela geword het reik die ryk mense se grasperke…

Read More

Plekgedig 16: Mariette Wenhold. Swartruggens

17 September 201313 October 2013 By Versindaba

Swartruggens   waar de la Rey gekanonvuur het loop ek hy vorstend galop het sit ek sy hart trompetter het bloei ek   kerk verberg tussen loopgrawe met prulle vul van munisipale vandalisme op eregrafte staalkruise vir ponde geplunder selfs die ingelse monumente nie ingeburger   dan kom die reën   elders my wanstaltige gedagte…

Read More

Plekgedig 15: B.D. van Aarde. Jozini

16 September 201313 October 2013 By Versindaba

Jozini   In Zoeloeland êrens in Natal, tussen boomryke klowe en dal. Op die landkaart kan jy hom amper nie sien nie. Laat ek jul vertel van ons dorpie Jozini.   Net duskant die vlaktes van Makatini, hoog op ʼn koppie, lê die dorpie Jozini. Met sandpad en houthuis bekroon, dit is waar die gemeenskap…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 167
  • 168
  • 169
  • 170
  • 171
  • 172
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon