Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Plekgedig 14: Nini Bennett. Desember 1938, Port Alfred

16 September 201313 October 2013 By Versindaba

Desember 1938, Port Alfred (Vir MC)   Stroombelyn kloof die oer-torpedo deur die getye van die marienegeheue skuil bedags in nokturniese grotte jag vertikaal met sardoniese tande en vliet vooruit met die stert se stuurstang: Vlieg – ʼn prehistoriese rugvin ʼn draak deur die wisselgang van die see en verby seevaartfabels en watersproke die mutasies…

Read More

Plekgedig 13: Koos Kritzinger. Gebed vir Ventersdorp

16 September 201313 October 2013 By Versindaba

Gebed vir Ventersdorp   ʼn Plattelandse dorpie met ʼn imposante NG-kerk, op die grond van JH Venter – hy’t hier sy plaas bewerk.   Die omgewing is waterryk, vrugbaar die Mooiriviervallei, en uit Schoonspruit se oog word mineraalwater gekry.   Die eerste plaas in die kontrei het Sterkstroom geheet – miskien het dit profeties van…

Read More

Plekgedig 12: Dirk Hattingh. Wellington word warm

13 September 201313 October 2013 By Versindaba

Wellington word warm   Wellington se hitte het stokkiesgedraai vergeet om dag en nag af te wissel mense soos swartgerypte pampoenblare deur die strate gesleep, sonder taal of gebaar om hulle weersin aan die regte adres te pos, diere het gelate kopbymekaar gekonfereer. Dis toe dat die Boland sy sagte hart kom wys, sonder donder…

Read More

Plekgedig 11: De Waal Venter . ‘n Man in Johannesburg

12 September 201313 October 2013 By Versindaba

‘n Man in Johannesburg   Die seun het kunsklas bygewoon by die Tegniese Kollege in Eloffstraat naby die stasie. Hy het geworstel om die nat reuk van klei in ‘n gesig te omvorm; die oë was onsiende, hulle kon nie die datum op die kalender lees nie: 1954.   Die jong man het deur die…

Read More

Plekgedig 10: Annette Wessels . As dit my Wildernis was

12 September 201313 October 2013 By Versindaba

As dit my Wildernis was   Sou jou voetspore die vroegoggenddou se stilte versteur en in die prag van oranje na pienk die donker in begin kleur? Sou my hart jubel in jou geel so sigbaar ingeskuif en sal jy my toelaat om daarin te deel?   As die see sy waters teen jou eindelose…

Read More

Plekgedig 9: Irene Blignaut . Kaapstad, plek van nuwe begin

11 September 201313 October 2013 By Versindaba

KAAPSTAD, PLEK VAN NUWE BEGIN    Die Suid-Ooster wat mens op jou tande laat kners het gaan lê en Tafelberg kruip skamerig uit onder sy wolkkombers; Ek kyk oor die berg se hang – af na die see en die goudglans van son op die water, bring ‘n vreemde heimwee.   O Kaapstad, plek van…

Read More

Plekgedig 8: Eduan Naudé . Inleiding tot Pretoria se portfolio

11 September 201313 October 2013 By Versindaba

Inleiding tot Pretoria se portfolio   In oktober is haar shawl pers om by haar eyeshadow te pas wat gans te dik aangeplak is as sy weer vir die wolke en sy weerlig lê en wag.   Paaie lê deesdae lyne op haar gesig wat eens aantreklik versier is met ou staatsteaters en uniegeboue saam…

Read More

Plekgedig 7: Marita Coetzee. Paradys in Upington

11 September 201313 October 2013 By Versindaba

Paradys in Upington   Goudgeel, volswanger en bevrug hang jou trosse Swaar belaai met nektar van die gode Dansende voorspel tot die voggies van Bacchus Verwerk, verbrysel en vertrap in die kelders Tot skitterblink en geilrooi in die glas Waar dit vir kerkmens en sondaar lag Of gedroog en verrimpel tot rosyn in son se…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 168
  • 169
  • 170
  • 171
  • 172
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon