Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Digstring

Digstring is ‘n blog waar daar in besonderhede ingegaan word op die maak en betekenis van spesifieke gedigte deur met die betrokke digters ‘n gesprek daaroor te voer aan die hand van vooropgestelde vrae.

Digstring: Charl-Pierre Naudé. Twee diewe

20 May 201030 March 2016 By Marlise Joubert

Twee diewe   Alles wat aan my behoort, het ek dié dag verloor. Besteel, rot en kaal, totaal onverwags. Deur twee vreemdelinge, ‘n jong vrou en ‘n dogtertjie. Die buurt is gewaarsku oor hierdie nuwe taktiek. Hulle gebruik onskuldiges, en oorval jou dan van agter. Ek het die sagte geklop aan my voordeur gehoor. Soos…

Read More

Digstring: Bernard Odendaal. Die kind is steeds nie dood nie

17 May 201030 March 2016 By Marlise Joubert

Die kind is steeds nie dood nie             Met apologie aan Ingrid Jonker   Die kind is steeds nie dood nie en slaan haar moeder teen die bors waar sy Afrika skreeu in die stank van vullis en riool in die strate in die roesemoes van mass rallies die kind skreeu onhoorbaar die kind het…

Read More

Digstring: Zandra Bezuidenhout. Moderne Psalm

16 May 201030 March 2016 By Marlise Joubert

Moderne Psalm   Ek dra u woorde soos entmerke op my liggaam, waar ek ook gaan; in die supermark, in die vliegtuig, in my kantoor. Ek bid tot U as ek in my motor ry, want U is daar. U troos my. Ek roep u naam in die operasiekamer en waar ek kinders baar. Geen…

Read More

Digstring: Marlise Joubert. Waarskuwings

13 May 201014 January 2020 By Versindaba

  waarskuwings   ek moet jou waarsku teen die wind wat roer die wind wat die hare van gordyne roer ek moet jou waarsku teen die strooisel vere wat die tarentale op ons werf kom los ek moet jou waarsku teen die molle wat sappige wortels kom vreet die molle wat nikssiende rondhoer in die…

Read More

Digstring: Andries Bezuidenhout. Taxi-rit ná die aand

11 May 201030 March 2016 By Marlise Joubert

Taxi-rit ná die aand  Weer op Melvillesypaadjie vomeer, nou metertaxi ons skommelend naar huis. Lense fokus loop en val met Empire langs, skrams deur Hillbrow (klinkersteen skullfuck Corbusier), in Louis Botha by metro-cops en kapers verby. Dreine soog oopkeel aan die maan, hul deksels skroot vir ʼn high-rise in Beijing. Aan pale wurg ligvaandels in slierte,…

Read More

Digstring: Joan Hambidge. In die skadu van Machu Picchu

10 May 201030 March 2016 By Marlise Joubert

  In die skadu van Machu Picchu     In die skadu van Machu Picchu vind die temalied van Il Postino my: die storie van ‘n eenvoudige posman, wen haar hart met Pablo se verse, verby die vloei van die Urubamba, in knetterende klanke van verlange. In die skadu van Machu Picchu.   In die skadu…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon