Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Digstring

Digstring is ‘n blog waar daar in besonderhede ingegaan word op die maak en betekenis van spesifieke gedigte deur met die betrokke digters ‘n gesprek daaroor te voer aan die hand van vooropgestelde vrae.

Digstring. Andries Samuel. “all god’s children took their toll”

3 August 201130 March 2016 By Versindaba

    Let wel: Die gedig wat betrekking het op hierdie digstring volg heelonder. Andries, Wanneer het jy dié gedig geskryf. Hoe het dit ontstaan? dit was na die israeli veldtog in ghaza aan die begin van 2009. ek was toe net daar om te kuier by my kind. ek was oorweldig deur die arrogansie…

Read More

Digstring: Johann Lodewyk Marais. RICHARD E. LEAKEY

12 September 201030 March 2016 By Marlise Joubert

Digstring. Enkele vrae oor die rugstring van ‘n gedig Louis Esterhuizen in gesprek met Johann Lodewyk Marais     RICHARD E. LEAKEY  Here is the Africa of unlimited space, of tranquility and of great beauty.             Die huis met sy wye uitkyk suidwes oor die Groot Skeurvallei bied aan die gesin na maande se ondersoek ‘n…

Read More

Digstring: Ilse van Staden. Fluistering

2 September 201030 March 2016 By Marlise Joubert

Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig       Fluistering   Dis juis die ding van fluister – dat mens nie maklik hoor nie, dat jy jou voete skeef kan sit en struikel oor iets ooglopend soos ’n klip wat skynbaar niks anders is as dit nie.   Dis juis die ding….

Read More

Digstring: Martina Klopper. Kwatryn

19 August 201030 March 2016 By Versindaba

Digstring   Kwatryn Woorde krioel in jou mond soos maaiers uit ‘n wond, dikgevreet aan jou leuen se versadigende gangreen.   © Martina Klopper (Uit: Nadoodse ondersoek, 2010: Human & Rousseau)   Wanneer het jy dié gedig geskryf, Martina? Hoe het dit ontstaan? Januarie 2007. Die eerste weergawe van hierdie gedig was die resultaat van…

Read More

Digstring: Louis Esterhuizen. Melopee

12 August 201030 March 2016 By Versindaba

Digstring   Melopee     Hitte en koue, wind, water en sneeu. Die aarde se agente van verweerde versplintering: vuur, wind en verbrokkeling.   Afdraand, alles, alles, altyd afdraand met die vloeikaart van ‘n hand wat ook maanlignagte en vlaktes onthou,   die blinkgetrapte spinnerak van voetpaadjies teen kliprante, selfs die droë koggel van ‘n windpomp in…

Read More

Digstring: Melt Myburgh. Toeval

3 August 201030 March 2016 By Versindaba

Digstring   toeval   hoe lieflik die toeval daardie sondagmôre in die avenida de los andaluces   sonder praat betree hy die bus beklink sy passaat met uitgetelde munt en neem twee sitplekke verder stelling in.   pepe el romano, my lippe klankloos.   golwend en git glip sy hare oor die baadjiekraag. langs hom jukstaponeer…

Read More

Digstring: Marlene van Niekerk. Poets van ons vaderland unite

27 July 201030 March 2016 By Versindaba

Digstring     Poets van ons vaderland unite      hierie, landgenote, isse klein scarlattigrappie vir princess benjamin en sweetness pikini altwie offisiere in macassar se poeliesietasie.   kom sweetness pikini wattie inpas inne bikini soe ten o’clock by princess benjamin wyl sy canderel roer in haar rooibos                                                                                                               dis nou agterie klagtetoonbank assie muise…

Read More

Digstring: Johannes Prins. man diesel

20 July 201030 March 2016 By Versindaba

Digstring    Man diesel   Hoe kom ‘n vers na jou toe vra jy op vrouedag in hendrik potgieter ek skud my kop en sê nee ek weet werklik nie want dis soms vreemd die hele ding ons sou byvoorbeeld op pad makro toe wees om te gaan wyn koop en dan klim daar sommerso ‘n…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon