Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Digstring

Digstring is ‘n blog waar daar in besonderhede ingegaan word op die maak en betekenis van spesifieke gedigte deur met die betrokke digters ‘n gesprek daaroor te voer aan die hand van vooropgestelde vrae.

Digstring: Lucie Möller. Kortstondige kalligrafie

13 July 201030 March 2016 By Versindaba

Digstring    Kortstondige kalligrafie Adolph Jentsch     Nou ís dit so dat ek jou asemhaling mis:   elke deinende penveeg ougoud oor skuiwende duine van hierdie oerwoestyn palet  na  doek   strepies grysroos pastel op horisonne meng en waai met gryswit newelbanke na die binneland by Swakopmund   daardie wuiwende grashalms wit pluise in…

Read More

Digstring: Cas Vos. kersrook

8 July 201030 March 2016 By Versindaba

Digstring      kersrook   smoke drawing – diane victor     kerse vlam op en laat visioene lig dans   soos die eerste goddelike asem se uitblaas      lê ek jou in rook op papier uit   ek sien jou skaduvlek weerloos teen vergaan stry   as ek bewend aan jou raak verdwyn jy in…

Read More

Digstring: Marius Crous. Die ander man

4 July 201030 March 2016 By Versindaba

Digstring    Die ander man                          –Na Nina Simone se The ohter woman   die ander man kan bekostig om duur etes te kook kan maklik sy hare laat stileer kan sy naels laat manikuur sy voete pedikuur kan rits van die een boekwinkel na die ander kan sy goue kredietkaart flash kan bekostig om ingevoerde…

Read More

Digstring: Jelleke Wierenga. Reënboognasie: Fear dot com

1 July 201030 March 2016 By Versindaba

Digstring    Reënboognasie: Fear dot com      In alle kleure reën bloed hier beter as kill bill in cinemascope   the bride se kopwaai- swaardtegniek verfyn met vyf vingers om ‘n made-in-china mes   soos clockwork orange kreun ‘n vrou onder the old ultra-violence the old in-out in-out   the devil wears prada en…

Read More

Digstring: Annie Klopper. ‘n deurnagbraai in Oranjezicht

27 June 201030 March 2016 By Versindaba

Digstring     ‘n deurnagbraai in Oranjezicht      met Oros en vodka veg ons teen die daglig en dros ons soos honde in Oranjezicht ons wys tande en gooi ons koppe terug teen die duifgrys glasure van die eerste lig   ons vyl ons tonge skerp teen growwe woorde, ys klingel kil teen die…

Read More

Digstring: Sydda Essop. Ek lewe in stilswye

23 June 201030 March 2016 By Versindaba

Digstring    ek lewe in stilswye    wanneer donkie donkiekar sy vuiste bal en vir meisie le fleur van mossiestraat 2 in haar donner slaan met ʼn moerse klap in ʼn poel bloed haar lewelose liggaam laat   en die skare sis sy was maar net ʼn tert die jezebel van die krotte   ek…

Read More

Digstring: Kobus Lombard. Kameeldoring

20 June 201030 March 2016 By Versindaba

Digstring    Kameeldoring    kleintyd was jy die agterplaasboom die klimboom en die tekenboom vir my dom hande in ydeler jare was jy net ʼn ver boom op die horison, ʼn vryboom met die maan agter sy takke maar nou is jy die nabyboom – ons bas het ewe vaal en skurf geword ons wortels tas…

Read More

Digstring: Pieter Hugo. Honde

16 June 201030 March 2016 By Versindaba

Digstring   HONDE   Ons honde blaf opgewonde by die voorhekkie toe ek van die werk af kom. Op die tafel lê ‘n briefie.   Hulle smeek keffend vir ‘n stappie. Ek steek jou briefie in my sak en ons gaan uit.   Die honde blaf uitgelate toe ek hulle in die park loslaat. Hulle…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon