Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Wicus Luwes

Wicus Luwes het grootgeword in die Vrystaat en Noord-Kaap waar sy pa ʼn Wiskunde-onderwyser en sy ma ʼn laerskool-onderwyseres.. Hy matrikuleer in 1996 aan die Hoërskool Vaalrivier in Barkly-Wes (naby Kimberley) wat vir hom ʼn voorreg was om in ʼn klein dorp die vryheid en veiligheid te ervaar wat daarmee gepaardgaan. Hy kwalifiseer as ʼn ingenieurs-tegnikus in Rekenaarstelsels by die Sentrale Universiteit van Tegnologie. Hy werk tans as ʼn tegnikus by Richardsbaai se hawe. Wicus is getroud met Tanya en het twee kleuter-seuns, Leon en Emil wat sy lewe vol maak. Lees Wicus se blog.

Wicus Luwes. Robert Johnson en die kruispad

4 April 202027 February 2022 By Versindaba

  Robert Johnson was ‘n musikant wat volgens oorlewering sy siel aan die duiwel verkoop het by ‘n kruispad. Die kruispad waar die transaksie plaasgevind het, is die kruising van Hoofweg 61 en Hoofweg 49 in Clarksdale, Mississippi. Pelgrims van bluesmusiek besoek die plek ter nagedagtenis aan die transaksie. Ek dink al ‘n paar dae…

Read More

Wicus Luwes: Die nege lewens van Schrödinger se kat

19 December 201918 December 2019 By Versindaba

  Ons buurvrou het laat weet dat ons kat smiddae in haar sitkamer kom slaap. Die kat kies natuurlik ook die bank waarop niemand mag sit nie vir haar middagslapie. Katte wil nou maar net nie voorgesê of opgelei word nie. Ek hoor ook dikwels grappe oor die vraag of katte ons troeteldiere is en…

Read More

Wicus Luwes. Kulturele ervarings danksy Lego

4 November 201917 January 2020 By Versindaba

  ’n Oud taalonderwyseres laat weet my ’n bietjie meer as maand gelede dat sy besig is om te trek na ’n kleiner plek en dat sy ’n paar ou digbundels het wat ek by haar kan kry as ek sou belangstel. By my aankoms vra sy uit na my kinders en vertel my van…

Read More

Wicus Luwes. Ama(brand)sone

25 August 201925 August 2019 By Versindaba

Daar woed op die oomblik meer as 2500 brande in die Amasonereënwoud. Dit is baie meer as vorige jare. Daar is ‘n brand binne ‘n brand, ‘n vuur binne ‘n vuur. Die rivier kronkel deur die woud. Daar is ‘n rivier binne die rivier. Sosiale kommentaar reken dat die mensdom meer bekommerd was/is oor die…

Read More

Wicus Luwes. Om hande te klap by ‘n tenniswedstryd

18 August 201925 August 2019 By Versindaba

‘n Mens moet weet wanneer om hande te klap by skoletennis. Ek het baie tyd gehad om hieroor na te dink. ‘n Saterdag-oggend voel lank terwyl jy wag tussen wedstryde. Jy weet nooit presies wanneer dit die regte tyd is om die toebroodjies uit te haal nie. Daar is wel ‘n ongeskrewe stel reëls wat…

Read More

Wicus Luwes. Die bekoring van bouvalle en ruïnes

14 May 201914 May 2019 By Versindaba

Ek word bekoor deur plekke wat leegstaan. Miskien moet ek dit anders stel: Sonder inhoud, maar tog nie regtig leeg nie. Daar is baie sulke plekke rondom ons. Plekke wat deur vure verwoes is of plekke wat in die vagevuur van afgestorwe boedels se fynskrif toegesluit staan. Terwyl die horlosie se wysers draai en die…

Read More

Wicus Luwes. As die hoed jou pas

4 April 20194 April 2019 By Versindaba

Ek is nie geheel en al gekant teen ander mense se vlooie en luise nie. Daar is sekerlik ‘n saak te maak vir ander mense se vlooie en luise, maar ek is nie seker of ek die aangewese persoon is om daardie saak te maak nie. Ek dink dat dit eerder ‘n geval van oordrewe…

Read More

Wicus Luwes. 360 Grade van Liefde

14 February 20193 March 2019 By Versindaba

Daar is baie vlakke van liefde. Hier is drie van daardie vlakke – versteek in 360 grade foto’s. (U kan rondbeweeg in die foto om die gedig te lees – beweeg u selfoon of skuif rond met die muisknoppie.) Wandeling deur DJ Opperman Klik hier   Skip deur Ilse van Staden Klik hier Blou Nyl…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 12
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Natasha Harmse. Sikade
  • Stephan du Toit. Graaff-Reinet
  • Natasha Harmse. Die weefstoel
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Sanette Scheepers. Vrykoop

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon