Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Stemgrepe

Stemgrepe van gedigte deur Afrikaanse digters, hetsy self voorgelees of deur ‘n ander voorleser

Stemgreep: Google Maps (Joan Hambidge)

17 December 202018 December 2020 By Versindaba

  Joan Hambidge Foto: Philip de Vos     Joan Hambidge lees “Google Maps”.      

Read More

Marlise Joubert. Twee vroue (Stemgreep)

11 November 2020 By Alwyn Roux

twee vroue   die vrou sit gestrand in haar vel arms bene voetjies netjies bymekaar   ingesout op vier-en-neëntig jaar is die hart nog fiks genoeg om lig te gee aan ’n donker kontinent   die dogter praat ’n bospad oop vertel van katte en ’n reis na engeland hoe groot haar kleinseuns word  …

Read More

Joan Hambidge. Witbank-blues (Stemgreep)

28 October 202017 May 2024 By Alwyn Roux

Witbank-blues i   ii   iii   iv   v   vi   vii   viii   ix   x

Read More

Louis Esterhuizen. Die glasblaser (Stemgreep)

21 October 202021 October 2020 By Alwyn Roux

Die glasblaser Voor ’n hoogoond staan hy, bring die blaaspyp se mondstuk stadig na sy lippe – speel met ’n oeroue geduld die eerste note van ’n melodie sonder klank. In die oond vonk   ’n sterrestelsel uiteen en kyk hy op, gewaar hy die heelal van lank gelede: die trae lig van ’n ander…

Read More

Twee nuwe Stemgrepe: Heilna du Plooy

6 October 2020 By Versindaba

Heilna du Plooy. “Ná-gepraat” en “Onbeperk ingeperk”. N.P. van Wyk Louw 50.

Read More

Twee nuwe Stemgrepe: Lynthia Julius & Helize van Vuuren

29 September 2020 By Versindaba

Lynthia Julius. “Namakwalanddorp: someraand”. Uit die kroes, Kwela, 2020. Helize van Vuuren. “Greeting in Brown”& “She will never come”. N.P van Wyk Louw-verse deur Heilize van Vuuren vertaal.

Read More

Twee nuwe Stemgrepe: René Bohnen & Alfred Schaffer

23 September 202023 September 2020 By Versindaba

Alfred Schaffer. ik had de auto langs de weg geparkeerd. Uit: N.P. van Wyk Louw 50. René Bohnen. Onvas. Uit: N.P. van Wyk Louw 50.

Read More

Drie nuwe Stemgrepe: Joan Hambidge & Gerard Scharn

21 September 202021 September 2020 By Versindaba

Joan Hambidge. “Ignatia bid vir orde”. Uit: Nomadiese sterre, Onvoltooid. N.P. van Wyk Louw 50. Joan Hambidge. “N.P. van Wyk Louw (1906 – 1970)”. Uit: Lykdigte, Tafelberg, 2000; herdig: 2020. Gerard Scharn. “Taal ontmaskerd”. N.P. van Wyk Louw 50.

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon