Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Stemgrepe

Stemgrepe van gedigte deur Afrikaanse digters, hetsy self voorgelees of deur ‘n ander voorleser

Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)

16 September 2020 By Alwyn Roux

Psalm 121 Ek slat my twee oge op, my kyk vang die verste kop. Wavanaf sal my hulp nou kom? My hulp is vannie Jirre, van Hom, Hy’t nou die jimmel en Prieska gekom maak. Sonner lat jou voete klipperse raak, is hy skoene agterrie skaap, Hy dink nooit nie eers oor slaap. Sontyd is…

Read More

Heilna du Plooy. Seesuite

10 September 20206 October 2020 By Versindaba

  Seesuite 2020   Ná-gepraat Vir/na N.P. van Wyk Louw   ons’t weggegaan en ons bewoon ’n windvervulde huis reg langs die see ons vensters kyk nou elke dag met wye oë na oop-eindigheid:   deurskynend, alles onder hierdie son, al ons liefdes en letsels ylheid en lig in saffier en diep toermalyn in akwamaryn…

Read More

Marlise Joubert. Groet (Stemgreep)

1 September 20201 September 2020 By Alwyn Roux

groet vanaand groet ek jou met grepe grysstof uit my murg ek groet jou beminde jou skedel ’n hidrofiet wasagtig op gister se swartpitlug vanaand groet ek jou beminde terwyl die tuin hier slaap onder die reën se sagte slope (met die duiseligheid van ’n sekelmaan wat net duskant die palmblaar hang) dat ek môre…

Read More

Stemgrepe: Inhoud

28 August 202021 August 2022 By Alwyn Roux

  Hiermee word ‘n nuwe afdeling op Versindaba bekendgestel, naamlik Stemgrepe. Gepubliseerde digters is welkom om stemgrepe in te stuur om hier geplaas te word. Die gedig moet deur die digter self voorgelees word en die aantal stemgrepe is beperk tot een per gepubliseerde bundel. Die opnames sal apart in ‘n blog verskyn en die skakel…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Alfred Schaffer

7 August 202021 September 2020 By Versindaba

          ik had de auto langs de weg geparkeerd “hoe slaat U en slaat U op my deure” (“paniese angs”, n.p. van wyk louw)   net was ik ingestapt om te vertrekken, eindelijk na veel gedoe, toen ik vanuit mijn ooghoek in de achteruitkijkspiegel zag hoe ik kwam aangerend. of ik…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Joan Hambidge

5 June 202021 September 2020 By Versindaba

      Ignatia bid om orde   Dat pyn bestaan is onnodig, Heer vir wát moet lewe ’n pynboom word met bitter vrugte van verdriet en afleer in mý reaksie vol wrewel en ongeduld?   Vergeef my Heer: klontjies pyn maak die lewe tans ondraaglik: soveel maal gebid om klaarheid in ’n soeke na…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Lynthia Julius.

22 May 202029 September 2020 By Versindaba

        Namakwalanddorp: someraand   Die laat-middag het Boom geword vir Anthony wat langsaan staan fluit en ʼn afvallige godsman kom verby wat in dronkenskap van God se liefde getuig en wag-hou vir sy meid wat agter die klipbank pis   en die rook uit die plakkerskamp rook verby by die sjoeriesdam sing…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. René Bohnen

27 March 202021 September 2020 By Versindaba

    Onvas   Die mens se oordeelsdaghorlosie tik- tak die sekondes af tot middernag en die pitklein, geelbruin by faal; verstik aan landbougif, ly blomgebrek. Die dag   skuif al nader aan ’n kernflater, fopnuus saai bont paniek. En die mensdier stroop alles wat leef, gryp grond, tap water; die ekosfeer steier in die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”
  • Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier
  • Gerard Scharn. die unpersonen

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon