Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Digtersprofiel: Johan Myburg

20 July 202614 July 2026 By Versindaba

Johannes Lodewikus Myburg is ‘n Suid-Afrikaanse skrywer en is op 17 Julie 1957 op Pietersburg in Noord-Transvaal (tans Polokwane in Limpopo) gebore en word groot in die Transvaal. Myburg begin reeds op jong ouderdom te skryf. In 1984 debuteer hy met Vlugskrif. Na tien jaar word Kontrafak uitgegee waarmee hy die Eugène Marais-prys verower. Kamermusiek…

Read More

Joan Hambidge. Piromaan

17 July 2026 By Versindaba

  LXXV   Piromaan die vuur sit in my vingers om nog ‘n antwoord op Louw te skryf, dansend die sigaretrook wat ópklim en die as wat val oor die mat, die aarde is nie eenvoudig nie, beweer hy ook soekend na ‘n pendant in my Latynwoordeboek: om só ‘n palinode te skryf, maak van…

Read More

Joan Hambidge. My geliefde voormalig

16 July 2026 By Versindaba

  My geliefde voormalig   Sy kleur haar gesig elke oggend in perfek: rooi lipstiek, maskara, selfs ‘n bietjie poeier op die wange voltooi die prentjie alte flink.   Sedert haar vertrek in my skoon badkamer staan daar Charlotte Rhys se Hand & Body Lotion naellak en ‘n skêrtjie langs haar handdoek.   Soms ontdek…

Read More

Jasmyn Beetge. Delikaat

16 July 2026 By Versindaba

  Delikaat Vir Liebe   jy het nie gegaan nie nie hiervandaan nie en ook nie gekom nie saadjie wat nie kon blom nie blom wat nooit sal bloei maar jou naam groei altyd met my saam   © Jasmyn Beetge, 2026  

Read More

Hennie Maartens. oorskot

16 July 202616 July 2026 By Versindaba

  oorskot   die jaar het stil sy laaste blaar laat val ‘n oorskot tyd wat traag by ons verbygaan die skemer sak versigtig oor die dal en neem die laaste lig met haar heengaan wat oorbly is ‘n eggo sag en smal ‘n stoflike gedagte wat stil vergaan tog uit die oorskot van die…

Read More

Krige Visser. die wedstryd op Marchand

16 July 2026 By Versindaba

  die wedstryd op Marchand   deur die oë van ‘n grysaard nou is die dowwe donkies tog klein grys esels gejaag oor die speelveld voor die afskop om die vroeryp se witlaag oor stoppelgrond onsigbaar draaglik vir ons spel te berei   daai dag het die antie haar dogter gestuur lang vlegsels van koper…

Read More

Krige Visser. parodie en ironie

15 July 2026 By Versindaba

  parodie en ironie   parodie en ironie as saam gelese met aap uit die mou gelaat en die hond in dialekte belese saam die tale van mens en dier praat   nie ironie of parodie sou my ooit vergewe dat ek ‘n stemmevanger by uitstek net op my eie sou wou lewe met alleenmandaat…

Read More

Helena Oosthuizen. 3 gedigte

14 July 202614 July 2026 By Versindaba

  Jy’t die holte van jou vuis oopgehou En ’n oomblik lank my hele lewe toegevou   *   Helder klokgeluid Glas wat stamp Bars, breek, brokkel En in duisend stukkies skiet Die hele vloer vul   *   Ek gryp die droom dit glip, gly weg. Ek’s wakker, skielik, en die werklik- heid waak…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal
  • Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Frankofiel
  • Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Vers & Kapittel III
  • Nuwe Bundel. Jeanne Henning Els: Vlerke is vir vlieg
  • Johann Lodewyk Marais. Saterdagaand

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon