Vrye teuels noudat tyd sy eie koers kom vat sonder stuur of stang op ʼn stywe draf en hy weghol deur rivier oor brug teen koppies die vallei in af ry ek verse vinnig en bloots al waarsku Myburg ook — jy is nie Charles Bukowski wil ek voel hoe…
Andrea Sieberhagen. Tolbos
Foto 19 – Rolbos / Tolbos https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678 Tolbos Stofpadstilte maak gedagtes los wat soos ʼn tolbos pad af waai en in die wind ʼn onthou vind om elke draai. Dit waai tot teen ʼn heining om dan daar tussen blou lug en doringdraad te bly hang. Herinneringe steek vas by…
Koos de Wet. die karoo-kat
die karoo-kat ’n duisend keer in gegriffeldes onopgemerk dog oopgeskraap tussen ankerbossies terrae inhaerere rus nóg evolusie in die karoo ongekaart by die moddersteenkoppie net noord van Graaff-Reinet plantvreterskedels keratien getand en wakend by die varings langs die watergate destyds bang gewees vir sabeltande tussen r i e t modder met kloue omgeruil…
PEN Afrikaans. Nuusbrief: Julie 2026
Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Wat soek die uitgewer?-gespreksreeks Daar is nog een aflewering oor in PEN Afrikaans se aanlyn gespreksreeks met plaaslike uitgewers. Op 6 Augustus van 18:00 – 19:00 sal Miemie du Plessis (Pan Macmillan SA) en Shawna-Leze Meiring (LAPA / Penguin Random House SA) aan die woord wees oor die…
Nuwe Bundel. Breyten Breytenbach: De onburger
De onburger Breyten Breytenbach Samengesteld door Yves T’Sjoen Onmisbare bloemlezing van de monumentale Zuid-Afrikaanse dichter EEN KEUZE UIT DE GEDICHTEN Breyten Breytenbach is zonder twijfel een van de grootste Afrikaanse dichters van zijn generatie en misschien wel aller tijden. Hij overleed twee jaar geleden in Koppernik en nu een ruime bloemlezing uit van zijn indrukwekkende…
Joan Hambidge. Gedig nommer XXIX
Gedig nommer XXIX Uit: Tristia ‘n Spotspraak Ek soek die ideale vrou: die “altyd minnares”, sy “wat nie wil saambly” en my nie sal beheer nie, sy wat my nie as “brekfiskaartjie of assuransie-polis sal beskou nie”: ag, die Mannin, die tekswerker, los van voorskrifte verpak met litotes, satire, hiperbool, ironie én veral…
AVBOB Persverklaring
POETRY FOR THE PEOPLE AS 2027 AVBOB POETRY COMPETITION OPENS The 2027 AVBOB Poetry Competition opens its doors for entries in all of South Africa’s 11 official written languages on 1 August 2026. As before, generous cash prizes are available to winning entries. Once again, South Africans from all walks of life are invited to…
Miel Vanstreels. Ou Manspraat
OU MANSPRAAT Wie sy prostaat kwijtraak het baie ongemaklike vrae, hulle kan gerus aan my gevra word, ek weet nou al sewe jaar hoe droog klaarkom kan voel, niet elke prostaatlose paartjie is so gelukkig soos ons © Miel Vanstreels, 2026
