Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

C Fritze. Boodskap aan die see

13 July 2026 By Versindaba

  Boodskap aan die see   Gaan na Hermanus, sê vir die see ek treur oor haar. Trane syfer deur na die dieptes van die suider-oseaan, waar dit in die sagte weefsel van ’n weekdier, om een korreltjie sand heen, swart pêrels in haar bodemlose skoot vergaar.   Sê vir die see ek moes my…

Read More

Digtersprofiel: Petra Müller

13 July 20268 July 2026 By Versindaba

Petra Müller (1935–2021) was ’n Overberger bekend vir haar kortstories, kinderboeke en gedigte. Sy het aanvanklik kortverhale in tydskrifte gepubliseer en later verskeie kortverhaalbundels die lig laat sien. Tussendeur het haar digbundels verskyn: Obool (1977), Patria (1979), wat met die Eugène Marais-prys bekroon word, Liedere van land en see (1984), My plek se naam is…

Read More

Resensie: “Twee Overzijden” (Yves T’Sjoen)

10 July 202613 July 2026 By Versindaba

Resensie: Twee Overzijden: gesprekken op de literaire brug tussen Afrikaans en Nederlands, onder redaksie van Yves T’Sjoen. Academia Press, 2026. Resensent: Marlies Taljard   Onlangs verskyn Yves T’Sjoen se lywige werk oor kontak en (inter)kulturele verbintenisse tussen die Afrikaanse en Nederlandse letterkundes, Twee overzijden: Gesprekken op de literaire brug tussen Afrikaans en Nederlands, by Academia…

Read More

Joan Hambidge. Lina Spies Deel I

10 July 2026 By Versindaba

  I In  Die skyn van tuiskoms – ‘n Keur (2010) verskyn hierdie vers van Lina Spies:   Naderende winter  Die herfs kon ek nooit rym met treurigheid en dood nie: daarvoor het die kleuregloed in die bome en die oorstelpende blou van die lug my nog altyd te veel verruk. En die strakheid van…

Read More

Jasmyn Beetge. Leek

10 July 2026 By Versindaba

  Leek   lees jy ook die gedigte van ‘n leek of soek jy eerder perfek georganiseerde woorde van ‘n geleerde uit hul hart se woordeboek lees jy die gedigte van ‘n sukkelende boer wat honderd blaaie verwoes seisoen na seisoen steeds powere gedigte oes verstaan jy werklik die tsoenami van woorde wat iemand ver…

Read More

Jasmyn Beetge. Spinnerak

10 July 2026 By Versindaba

  Spinnerak   in ‘n tonnel bly jy ewig- soekend na die grens tussen mens- en minderwaardig vang jou prooi in ‘n woordweb en versprei jou gif in minder as ‘n sekonde met taai woorde wat bly hinder verlam vrede en maak tot niet geluk, soms is daar ‘n fyn lyn tussen mens en aragnied…

Read More

Daniel Hugo. Donald Riekert (1947-2011)

9 July 2026 By Versindaba

  Donald Riekert (1947-2011)   die digter van Kuruman sit blink gesteentes van die hand om liggaam en siel te rym: ’n ryk woordeskat alleen hét sy nadele in hierdie land   naskrif: sedert dié vers geskryf is in ’n vergete jaartal het hy verhuis na die Goue Stad met riviere van kristal   ©…

Read More

Anton Döckel. NPvWL

9 July 2026 By Versindaba

  NPvWL 1906  –  1970   Ek weet nou jy is dood, nou kan ek jou slegs in ’n verbeelde glas skink, nou na die wynsteen gesak het.   Ek weet  nie of jou kopskrif langs ‘n kalkwit kerkie  bleik, of H. Petrus na jou rusplek kyk, want jou het ek nie geken nie NP…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal
  • Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Frankofiel
  • Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Vers & Kapittel III
  • Nuwe Bundel. Jeanne Henning Els: Vlerke is vir vlieg
  • Johann Lodewyk Marais. Saterdagaand

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon