Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Margaret Cordier-Biermann. Wekroep van die verlostes

27 July 2026 By Versindaba

  Wekroep van die verlostes vol-hard   dier uit die lug gepluk in ʼn kampie gehok grond in vlakke getrap natuurlike opslag gestroop voor nuwes uit kon loop yl vlerke vermink sonder water of rantsoen breek jy deur grensdrade dwing draadpale   uit die grond   ©️ Margaret Cordier-Biermann, 2026      

Read More

Hennie Maartens. bitterbos in die lente

27 July 2026 By Versindaba

  bitterbos in die lente   uit knoppies breek die lente sag en teer waar vrugtebome wit bloeisels opgaar die bye neurie van blom tot blaar en belowe vrug ná winter keer op keer     ek dwaal verlore deur dié wêreld weer waar elke pad sy skadu om my skaar tog wek die spruite…

Read More

Bester Meyer. Ter Elfder Uur

27 July 2026 By Versindaba

  https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678 Foto 18 – Naghemel Rogge Cloof   Ter Elfder Uur   elke gedig ontspring vanaf daardie ewige punt in die heelal om vir my buurman wat onder ʼn sentrum van sterrestroming flonker, iewers in die kloof tussen heerlikheid en sterflikheid ʼn oor-sprong te laat vasanker in die twéékantigheid van ons   ek begryp…

Read More

Digtersprofiel: Melt Myburgh

27 July 202614 July 2026 By Versindaba

Melt Myburgh woon in Johannesburg en werk onafhanklik in die Suid-Afrikaanse kulturele veld. Hy het langs die Oranjerivier op Karos naby Upington grootgeword. Nadat hy in 1992 ’n M.A.-graad in Afrikaans en Nederlands en ’n Hoër Onderwysdiploma aan die Universiteit Stellenbosch verwerf het, was hy vir 15 jaar lank onderwyser in Afrikaans en Engels in…

Read More

Nini Bennett-Moll.  Brood van die engele

24 July 2026 By Versindaba

  Wolfgang Borchert   1        Die brood   Sy het skielik wakker geword. Dit was halfdrie. Sy het probeer onthou waarom sy wakker geword het. O ja! Iemand het teen ’n stoel in die kombuis gestamp. Sy het dit uit die slaapkamer gehoor. Dit was stil. Te stil; en toe sy met haar hand…

Read More

Joan Hambidge. Ook elders aan diens nou

24 July 2026 By Versindaba

  Ook elders aan diens nou ‘n Lykdig vir Franz   Agter op ‘n rekening van ‘n restaurant (vir ‘n buitegas) begin ek ‘n gedig vir jou: jy het altyd almal se voorkeure onthou.   Jy met die sagte hart wat my afneem met die kamera op my selfoon langs Sting oor die vorm van…

Read More

Nuwe publikasie: Ingrid Jonker: Een dichtersleven (Petrovna Metelerkamp, vet. deur Gerard Scharn)

24 July 2026 By Versindaba

    Soos ontvang van Gerard Scharn:   Leestip van Els van Haute Books are my food. Wow, wat een weelde! 14 juli 2026 Ingrid Jonker bevat twee boeken in één: Beeld van’n digterslewe en ’n Biografie. Beiden van Metelerkamp. Gerard Scharn vertaalde ze voor deze complete biografie. Geregeld zag ik in bloemlezingen een gedicht…

Read More

Joan Hambidge. XXXIX

22 July 2026 By Versindaba

  XXXIX Tristia herwin   U moet my toelaat, Here, dat ek té veel voor-tekens ignoreer (uitwis) tekens se eie ge-nade-lose teken-heid, wat in drome aan-meld of verby my dwingend marsjeer (soos) die selfdood van ‘n kelner ón(voor)bereid.   © Joan Hambidge, 2026  

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal
  • Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Frankofiel
  • Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Vers & Kapittel III
  • Nuwe Bundel. Jeanne Henning Els: Vlerke is vir vlieg

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon