Ruth Padel: The poem and the journey And sixty poems to read along the way Chatto & Windus, Londen Random House 2007 Flapteks Stel jou voor iemand skryf oor die funksie van die digkuns en analiseer gedigte sodat almal dit kan verstaan en geniet? Camille Paglia se reeks onderhoudende essays Break, Blow, Burn…
Klinkklare weerbaarheid.Ena Jansen
Versindaba: Dana Mouton-gedenklesing, 5 September 2008 Klinkklare weerbaarheid: Elisabeth Eybers 1915-2007 [’n fragment] Ena Jansen Geagte dames en here, Baie dankie vir die uitnodiging om vandag oor Elisabeth Eybers te kan praat hier op Stellenbosch. Tydens die volgende driekwartier wil ek ’n kort oorsig gee van die laaste vier jaar van Elisabeth Eybers se…
