Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Andries Bezuidenhout. Portretstudie 2

4 May 20094 September 2013 By Versindaba
Read More

Andries Bezuidenhout. Henning Pieterse oor die misverstandelike maan

4 May 20094 September 2013 By Versindaba

Ek sien Henning Pieterse se resensie van “Al is die maan ʼn misverstand” het in Rapport verskyn. Ek sien raakpunte met Bernard Odendaal s’n – sien die bespreking hier onder. Ek skat mense gaan opnuut aan die praat raak oor sogenaamde “praatpoësie”. Rapport se boekeredakteur was ook darem so gaaf om mense van die Versindaba…

Read More

Andries Bezuidenhout. Portretstudie 1

4 May 20094 September 2013 By Versindaba

  Hier is die eerste van ‘n aantal portretstudies waaraan ek op die oomblik werk. Ek het baie lank met hierdie een gesukkel, so ek hoop dit lyk darem min of meer soos wie dit moet lyk.

Read More

In die skoene van grotes

2 May 20094 April 2010 By Marlise Joubert

Om groot te doen in die skoene van die grotes Daniel Hugo                                   Uit die gevormde literatuur                                 is nooit weer poësie te maak nie,                                 uit die ongevormde wél   Hierdie uitspraak van N.P. van Wyk Louw staan in sy gedig “Ars poetica” uit die bundel Tristia van 1962. Sedertdien was daar al…

Read More

Elisabeth Eybers

1 May 20091 May 2009 By Marlise Joubert

‘n Slotwoord van Eybers: “Is” en “Was”   Dr. Zandra Bezuidenhout Lesing gehou tydens Eybers-huldiging, Amsterdam. 23 Feb. 2008   Elisabeth Eybers se laaste gepubliseerde digbundel, Valreep/Stirrup-cup (2005), maak ‘n minder spektakulêre indruk as haar vorige werk. Die verse is relatief klein in getal en heel kort; geen opvallende nuwe temas kom aan bod nie;…

Read More

Die intieme aard van gedigte maak

1 May 2009 By Versindaba

Waarskynlik is daar nie ’n leser van ’n gedig wat nie ook ’n skrywer van gedigte is nie. En hiermee bedoel ek nie nét die herkonstruering van die vers volgens die kodes daarin vervat wanneer jy ’n vers lees of hoor nie; ek bedoel dit eintlik heel letterlik – dat bykans alle poësieliefhebbers in die…

Read More

Andries Bezuidenhout. Is daar ‘n flamink in jou toekoms?

29 April 20094 September 2013 By Versindaba
Read More

Andries Bezuidenhout. Al is die maan ‘n misverstand

29 April 20094 September 2013 By Versindaba

Ek het Danie Marais se nuwe digbundel “Al is die maan ʼn misverstand” by die KKNK in Oudtshoorn aangeskaf en lees steeds daaraan. Een van die toetse vir ʼn digbundel is of ʼn mens dit weer wil lees ná die eerste lees. Ek het vanoggend op Bernard Odendaal se resensie van die bundel afgekom. Lees…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 1,139
  • 1,140
  • 1,141
  • 1,142
  • 1,143
  • 1,144
  • 1,145
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon