Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Charl-Pierre Naude. Bespreking van ‘n gedig

29 April 20091 May 2012 By Marlise Joubert

Goeie more! Ek beoog om so een maal ‘n maand, of twee maal, ‘n gunsteling gedig uit die “wereld-letterkunde” of uit die Suid-Afrikaanse digkuns te bespreek. Die bespreking sal wees in die trant van die gestorwe – en seer gemiste – rubriek Leketaal, van Jo Prins, in Beeld/Die Burger seBY. Hier is die gedig, gevolg…

Read More

Charl-Pierre Naudé. Kyk links of regs

28 April 200928 May 2011 By Marlise Joubert

  kyk links of regs, as jy die wolke oorsteek die hemelse hoenders geslag cirrusvere vlieg die lug wapper soos ’n vlag met wolke op geskilder ’n storm hys wit manel die flapperende eend ploegskaar wit epauletstrepe van ’n straler blou tamaties val oor België as jy die straat oorsteek, onthou jou gebed aan die…

Read More

Daniel Hugo. ‘n Hemp van vlam

28 April 200917 May 2024 By admin

’n Hemp van vlam In ons videowinkel kom Carina af op die bloederige maar fassinerende Britse TV-reeks Wire in the blood. Dit handel oor dr. Tony Hill, ’n psigiater met Asperger-sindroom, wat as profileerder van reeksmoordenaars vir die polisie werk. Een episode speel af in die dorpie Norton waar ’n hotel afbrand as deel van…

Read More

Andries Bezuidenhout. Sangers wat dig…

28 April 20094 September 2013 By Versindaba

KRUK MY KRUIS (Soos voorgelees by Versindaba 2008, HB Thom-teater, Stellenbosch) Verskoon my, al die hoë- en hoërpriesters hier, rabbyne, kanunnike, leviete, tempelhoere – my offer is klein, maar dis goed bedoel. Vergewe die goedkoop reuk van koerantpapier, verskoon die gedreun van die luidsprekerbuis wat teen die harmonie van u kantates indruis. Ek staan hier…

Read More

Andries Bezuidenhout. ‘n Vrypostige vertaling

28 April 20094 September 2013 By Versindaba

MIKSOMATOSE “I don’t know why I feel so tongue tied I don’t know why I feel so skinned alive…” – Uit “Myxomatosis” van Radiohead In die middel van ʼn klanklose veld gevange Terwyl warm raaiselagtige ure verbygaan Watse valstrik is hierdie? Waar versteek hy sy tande? Blyk jy te vra.                               Ek antwoord skerp, Vee…

Read More

Daniel Hugo. Die panorama in my truspieël

28 April 200928 May 2011 By Marlise Joubert

               Waaiers van vuur en sy     Hennie Aucamp resenseer Daniel Hugo se Die Panorama in my truspieël  (Protea Boekhuis, 2009)   Hierdie resensie is uitgesaai op FMR           Daniel Hugo verteenwoordig ’n kosbare en skaars spesie binne die Afrikaanse poësie, naamlik ’n digter…

Read More

Bernard Odendaal. Oor digkunsvertaling

27 April 200915 February 2011 By Marlise Joubert

Groot verseboek is klaarblyklik dié uitstalkas in die huis van die Afrikaanse poësie. G’n wonder nie dat André P. Brink se samestellings van 2000 en 2008 dus nuwe aandag getrek het vir vertaalde digkuns in Afrikaans, aangesien D.J. Opperman sulke werk voorheen uitgesluit het. In die voorwoord van Groot verseboek 2000 het Brink die opname…

Read More

Louis Esterhuizen. ‘n Pleidooi vir die poësie

26 April 20091 May 2012 By Versindaba

Soms gebeur dit dat ’n mens maar bra mismoedig raak oor die poësie as bedryf. Soos wanneer ’n mens wonder of al die tyd en energie wat daardeur in beslag geneem word, die moeite werd is. Of wanneer ’n mens gekonfronteer word met die blatante marginalisering van die digkuns in die media, of die skreiende…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 1,140
  • 1,141
  • 1,142
  • 1,143
  • 1,144
  • 1,145
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon