Nag Ek onthou jou anders as wat ek gedink het ek sou. Die nag dra ’n swart manel en vlerk ’n wêreld donkerte oop anders as onthou. Watervalle anders as trane. Mane anders as oë. Ek onthou jou anders as wat ek gedink het ek sou. Wolke wel in my oë want ek…
Tag: Alwyn Roux gedigte
Alwyn Roux. mens herken aan die mond van iemand
mens herken aan die mond van iemand mens herken aan die mond van iemand iets anders wat die oë nie kan onderneem ek om stil te word elke oggend voor die son opkom soos Daniel se vriende ingetoë onthou ek die voël se dooie liggaam in die bergpad voor my huis die beeld…
Alwyn Roux. stilte aan die ander kant van ruite
stilte aan die ander kant van ruite1 hy staar ʼn tydlank stip na die skerm scroll na 2.4.1 dink die wysgeer het gelyk die kunswerk onthul ʼn stryd tussen wêreld en aarde sit terug lees die gedig (vir analise) maak ʼn lys van woorde om te wys hoe elk tot die een…
