Die algebra van nood Johann de Lange Human & Rousseau (R140) Met sy bundeltitelkeuse lui De Lange al die dringende toon van Die algebra van nood in. Dis naamlik veral die noodwendigheid van verlies, gefnuiktheid en verganklikheid, en die angste en verdriete wat dáárdeur gewek word, wat tot uitdrukking kom. Die tematiese…
Tag: Bernard Odendaal
Die panorama in my truspieël
Die panorama in my truspieël. Daniel Hugo. Protea Boekhuis. Prys R130,00. Sewe jaar het verloop sedert die verskyning van Hugo se vorige digbundel, Die twaalfde letter. Soos ‘n mens nou al verwag aangaande hierdie vernuftige digter, is die titel van hierdie dertiende bundel van hom meerduidig. Dit laat, soos die fasette van ‘n geslypte kristal,…
Al is die maan ‘n misverstand
Al is die maan ‘n misverstand . Deur Danie Marais. Tafelberg-uitgewers. – Bernard Odendaal – Danie Marais se digdebuut uit 2006 het hom drie literêre pryse in die sak gebring. Ook die leserspubliek het van in die buitenste ruimte gehou, soos goeie verkoopsyfers getuig. By die skryf van hierdie resensie was ook reeds die…
Bernard Odendaal. Uit die palm van die land
Uit die palm van die land: Beeld- en woordkuns uit die Vrystaat ’n Uitstalling wat besoekers op 2008 se Volksblad-kunstefees (8-12 Julie) aan die praat gehad het, was een waarin beeld- en woordkunswerke met mekaar in gesprek tree. Die projektitel “Uit die palm van die land” dui eerstens aan dat die deelnemers almal kunstenaars…
Bernard Odendaal. Allooi van woord en beeld
ALLOOI van woord en beeld Uitstalling: Volksblad-kunstefees, 14-19 Julie 2009 Produksies waarin woord- en toonkuns saamspan, is redelik bekend op Afrikaanse kunstefeeste. Minder algemeen tot dusver was egter produksies waarin tweegesprekke gevoer word tussen beeldende en woordkunswerke. In opvolging van die visuele en woordkunsuitstalling “Uit die palm van die land” wat tydens die Volksblad-kunstefees van…
Wat is eietydse digkuns?
Wat is eietydse digkuns? Charl-Pierre Naudé Hierdie artikel het verlede jaar in Die Burger se rubriek, Flapteks, verskyn. Dit is geskryf na aanleiding van ‘n voorafgaande artikel deur Ferdi Greyling, waarin hy die afwesigheid van groot digkuns in die hedendaagse wêreld betreur. In die lig van Bernard Odendaal se geldige misnoeë met die mymeringe…
Kom ons praat hieroor …
Bepaalde aspekte in die gesprek met Alfred Schaffer, asook Daniel Hugo en Charl-Pierre Naudé se reaksie daarop, dwing ’n mens tot ’n bestekopname. Persoonlik het ek net waardering vir die openhartige en insiggewende manier waarop Alfred op my vrae gereageer het. Vanweë sy ingeligte kontak met die Afrikaanse digkuns, sowel as sy meer onlangse betrokkenheid…
