poësiewerkwinkel wroeging angs verlange wring en tuimel in die klein huis waarvan sy lees in haar gedig in die hoek van ’n strofe woer ’n tuimeldroër dáár is jou beeld sê die werkwinkelleier en bekroonde digter smyt maar die abstraksies uit daardie beeld vol vuil wasgoed sê genoeg van wroeg haar oë skiet…
Tag: Bernard Odendaal
Gisela Ullyatt. Vir ’n pa.
Junie is die maand van pa’s; 15 Junie is Vadersdag. Jaar na jaar word egter dieselfde sotlikhede op winkelrakke en spesiale uitstallings opgestapel om die skuldige gewete aan te spreek: oorsoet sjokoladetjies en geroosterde neute, die ewige knipmes; wintersokkies. Tydskrifte adverteer glansgeskenke soos ’n peperduur biltongsnyer. Bekendes word glansend saam met pappa afgeneem en…
Resensie. “Chokers en survivors” (Nathan Trantraal)
Chokers en survivors. Deur Nathan Trantraal. Kwela Boeke. ISBN 978-0-7957-0488-8 Resensent: Bernard Odendaal Op die agterplat van Chokers en survivors word die digter van dié debuutbundel aan die leser bekend gestel as gevestigde strip- en grafiese-romanskepper (in samewerking met sy broer, André) en as eggenoot van die digter Ronelda S. Kamfer. Dis gegewens wat…
Bernard Odendaal. Twee nuwe gedigte
Gala-toeskouer A postcard from the Volcano Lig- en skaduhale snelskryf die wind-, boom- en son- onderons oor die Wallace Stevens-verse op my skoot. ‘n Rilbont bal rol uit die hoek van my oog tot teen my been en ek kyk op: mededingerslae van die swemmers laat skitter- en skadu- rimpelinge agter hulle…
Bernard Odendaal en Hennie van Coller. Die liriese intrige in Antjie Krog se Lady Anne (1989)
Die liriese intrige in Antjie Krog se Lady Anne (1989) Bernard Odendaal en Hennie van Coller Bron van hierdie artikel, met vergunning: Stilet, nr 22(2), September 2010,p.63-88 ABSTRACT The poetic plot in Antjie Krog’s Lady Anne (1989) Antjie Krog’s Lady Anne, inter alia labelled as “a novelistic poetry volume” – bears the stamp of the…
Pieter Odendaal.Tussen al die êrense, en nêrens
Ek en my pa het die afgelope Familiedag weer sy ouers se grafte besoek. Dit was reënerig en modderig – regte begrafnisweer. Bainsvlei het oop voor ons gelê. “Op helder dae kon ek die Krugersdrifdam van daardie koppie af sien blink,” wys my pa. Hy het hier tussen die koppies en die doringbome buite Bloemfontein…
Toevallige tekens
Toevallige tekens. Gedigte deur Martjie Bosman. Protea Boekhuis. ISBN 978-1-86919-400-0. Prys: R150. 80 bladsye. Sagteband. Toevallige tekens Met verse in die tematiese bloemlesings Groen (1990) en Ons klein en silwerige planeet (1997), en met haar solodebuut, Landelik (2003), het Martjie Bosman die aandag getrek as ‘n digterstem met ‘n besondere ekologiese sensitiwiteit. Dié sensitiwiteit betref…
Diorama
Diorama. Deur Johann Lodewyk Marais. Protea Boekhuis. ISBN 978-1-86919-356-2. Prys: R140. 87 bladsye. Sagteband. Met Diorama lewer Marais ‘n waardige voortbouing op sy vorige digwerk. Temas en vormlike en stilistiese fasette bekend uit veral die vorige drie bundels van Marais, oorheers. Veral sy reputasie as voorste natuur- en omgewingsbesorgde digter in Afrikaans word…
