Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Bernard Odendaal

Johann Lodewyk Marais. Voortreflike poësiekritiek

15 October 20096 April 2011 By Marlise Joubert

Die vraag kom meermale by my op wat die mooiste, insiggewendste of bes geskrewe stuk literêre kritiek in Afrikaans is. ‘n Mens sou natuurlik eers goed moet besin oor die maatstawwe vir jou keuse en net so goed moet motiveer waarom die keuse op ‘n bepaalde stuk val. Hieroor gaan ek nie in soveel besonderhede…

Read More

woud van nege en negentig vlerke

1 October 20092 October 2009 By Marlise Joubert

woud van nege en negentig vlerke. Deur Carina Stander. Tafelberg. R 140.   Hierdie tweede digbundel van Carina Stander is duidelik ’n woordkind uit dieselfde gesin as haar debuut, die vloedbos sal weer vlieg, van 3 jaar gelede. Die “woud” van die titel eggo die “vloedbos” van die debuut, net soos “vlerke” die “vlieg”-gegewe van…

Read More

Ietsie oor literêre kritiek

17 September 2009 By Marlise Joubert

Ons residensiële resensent, Bernard Odendaal, het verlede week teruggekeer van sy oorsese reis en moes onmiddellik aan die werk spring. Met ‘n horde nuwe digbundels wat tydens sy afwesigheid verskyn het, is dit beslis géén geringe taak nie. Daarom is ons verheug dat hy sy eerste resensie oor Jelleke Wierenga se Bloot mens (Protea Boekhuis) reeds…

Read More

Wanneer “openbare vyande” hande vat

10 September 200910 September 2009 By Marlise Joubert

Verlede jaar is die Franse letterkunde geskud toe briewe tussen die liberaaldenkende Bernard-Henri Lévy en aartspessimis Michel Houellebecq verskyn het. Pas het hierdie korrespondensie, wat in uiterste geheimhouding via e-pos gevoer is van Januarie tot Julie 2008, in Nederlandse verskyn met die vertalings deur Rokus Hofstede (Lévy) en Martin de Haan (Houellebecq). Volgens De Papieren Man se…

Read More

Andries Bezuidenhout. Dorpie op die vark se rug

9 September 20094 September 2013 By Versindaba

Pas terug uit die “flat and drab and boring” Oos-Kaap. Vir my sondes moes ek twee aande in Hogsback oornag. Met die pad van Hogsback af Keiskammahoek toe gery, verby die plek waar die laaste slag tussen die Engelse (met hulle Mfengu en San handlangers) en die Xhosas plaasgevind het. Die Xhosas is deur die…

Read More

‘n Ringdig vir Vrouedag!

10 August 200910 August 2009 By Marlise Joubert

Nou ja, toe. Gister was Vrouedag en só is dit goed en is dit reg. Ek kan my beswaarlik ’n man indink wat nie met akklamasie die vroue in ons geledere sal wil toejuig (en koester) nie. Soms weliswaar met geknersde kake of bedremmelde gemoed, maar objektief beskou is dit immers vroue wat die aanhou en…

Read More

Die lenige liefde

9 August 200915 September 2009 By Marlise Joubert

Die lenige liefde. Herman de Coninck. (Gedigte uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo). Pretoria: Protea Boekhuis. 132 pp. ISBN: 978-1-86919-302-7.   Aandag vir poësievertaling in Afrikaans is in die afgelope jare deur ‘n paar gebeurtenisse geprikkel. Eerstens het ‘n aantal bundels en bloemlesings met sulke vertalings verskyn. Daar was Afrikaanse omsettings van werk uit die…

Read More

Lang reis na Ithaka

9 August 200926 December 2009 By Marlise Joubert

Lang reis na Ithaka.  Dolf van Niekerk. Pretoria: Protea Boekhuis. Prys R100.00   Lang ries na Ithaka Dolf van Niekerk se prosa- en radiowerk het hom talle toekennings besorg. Sy bydrae op die terrein van die digkuns het in 2006, met die verskyning van Nag op ‘n kaal plein, ook weer onder die aandag gekom….

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon