in die see ’n buurvrou het haar ring vir my gegee “vir beskerming” en ek beskou myself nie as bygelowig nie maar die ring het aanhou afgly, eers op die kombuisvloer, later in die wasbak en uiteindelik in die see, terwyl ons snorkel ek het dit te laat voel loskom en kon…