Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Boerneef

Joan Hambidge. Oosterse digkuns II

17 June 2025 By Versindaba

  I Eveleen Castelyn se debuut in 1978 Tussen hemel en aarde is indertyd met die Eugène Marais-prys bekroon. Daar is ook Menslikerwys gesproke (1984) en Minder as die engele (1990). In 1999 verskyn Castelyn se bundel Kubermens. Die eenvoud van haar gedigte met ‘n praattrant is opvallend met dikwels ‘n ironiese wending of verhulde betekenis….

Read More

Joan Hambidge. Landskap-verse II

30 October 2023 By Versindaba

  I In 1974 verskyn ‘n gesaghebbende studie oor sluiting of closure in die gedig geskryf deur Barbara Herrnstein-Smith. Dit heet Poetic closure – a study on how poems end. Die landskap-gedig is dikwels ‘n voorstelling van psigiese closure of sluiting, omdat die digter terugkyk na ‘n tyd wat verby is. Boerneef het uitmuntende terugkyk-verse…

Read More

Daniel Hugo. Boerneef en die Nederlandse digkuns

27 September 202127 September 2021 By Versindaba

    Die lees van gedigte lei dikwels tot die skryf van gedigte. Dit is ’n verskynsel wat by feitlik alle versemakers voorkom. Ook by die “spontane volksdigter” Boerneef. Izak Wilhelmus van der Merwe (1897-1967) is op Ceres gebore en was vanaf 1922 tot 1961 ’n lektor en medeprofessor in Nederlands en Afrikaans aan die…

Read More

Robert Schall. Verse en landskap: Boerneef en die Seressekro

17 February 201720 February 2017 By Marlise Joubert

Verse en Landskap: Boerneef en die Seressekro “Perhaps the most effective way in which our sense of what to look for in a scene can be enriched is through visual art.“ So beskryf die Engelse filosoof, Alain de Botton, in sy essay On Eye-opening Art hoe kuns ons oë kan oopmaak vir plekke en landskappe…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring: Wenners van AVBOB Poësiekompetisie
  • Joan Hambidge. Sheila Cussons
  • Koos de Wet. Pollenys
  • Erwin Rode. Die opvaart van die afvalliges
  • Betani Wiese. Tuin

Nuutste kommentaar

  1. Johan Anker on Joan Hambidge. Sheila Cussons2 October 2026

    Baie dankie vir hierdie bespreking! Ek is self n groot bewonderaar van Cussons en het elke Pinkstertyd haar gedigte met…

  2. Joan Hambidge on Resensie: Vers & Kapittel III (Daniel Hugo)28 September 2026

    Dewald, dankie vir hierdie argivering. Die buitengewone kennis van die digter en literator is verbysterend.

  3. Helené Coetzee on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)27 September 2026

    Wat 'n aangrypende boek!

  4. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  5. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon