Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: I wish I’d said Vol. 3

Resensie. I wish I’d said … Vol. 3

10 November 202011 November 2020 By Versindaba

      I wish I’d said … Vol. 3. ‘n Produk van die AVBOB-Poësieprojek. Johann de Lange & Goodenough Mashego (Reds.) Naledi, 2020. Resensie: Joan Hambidge   I   Die derde uitgawe van I wish I’d said (Ek wou nog sê), onder redaksie van Johann de Lange en Goodenough Mashego, bring die hele komplekse…

Read More

Ronelda S Kamfer. Pantodon buchholzi

26 October 202026 October 2020 By Versindaba

  AVBOB-Poësieprojek 2019. I wish I’d said, Vol. 3: Opdraggedig   Pantodon buchholzi*   die dood spring in my op soos ’n vis wat uit die water spring ek sit en probeer trooswoorde aanmekaar ryg soos my ouma my visgraatvlegsels plat op my kop geplant het ek gaan soek haar in my onderbewussyn soos sy my…

Read More

Loftus Marais. Agterplaas

22 October 20207 October 2020 By Versindaba

  AVBOB-Poësieprojek 2019. I wish I’d said, Vol. 3: Opdraggedig   Agterplaas   die wind is beterweterig vanaand die buurt se kleure diep die grasperk, vibacreet is anoniem daar is ‘n wye soort paniek terwyl vandag homself in gister omsit nou die oomblik staan voor my hier by my agterdeur net soos ‘n hoflike teleurstelling: “jammer jong oor…

Read More

Corné Elizabeth Coetzee. Die menigtes

17 October 20207 October 2020 By Versindaba

  AVBOB-Poësieprojek 2019. I wish I’d said, Vol. 3: Opdraggedig   Die menigtes   Altyd die menigtes – ná twee of drie in ’n kamer mekaar aanpraat: ons wil om die dood dít of dát of dié stad of daardie ryk of hierdie nooitvolprese skat besit – wat huis, haard, bees, gryse ma en jong, sagte…

Read More

Andries Bezuidenhout. Badkamergesprek met ʼn spinnekop

7 October 20207 October 2020 By Versindaba

  AVBOB- Poësieprojek 2019. I wish I’d said, Vol. 3: Opdraggedig   Badkamergesprek met ʼn spinnekop   The itsy bitsy spider climbed up the waterspout. Down came the rain and washed the spider out. – Tradisioneel   Hoe benoem ek jou, verlangse familie van Animalia? Kan ons bladskud, jy van die filum Arthropoda? Dalk nie….

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon