Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Joan Hambidge resensie

Resensie: “Mensig” (Leon Strydom)

15 May 202324 May 2023 By Versindaba

      Resensie: Mensig  deur Leon Strydom. 2023. Imprimatur. ISBN 978-0-6397-6979-0 Gedigte © 2023 Leon Strydom Nawoorde © Ina Wolfaardt-Gräbe en Bernard Odendaal Resensent: Joan Hambidge   I Hierdie bundel bevat ‘n handvol nagelate gedigte van die digter Leon Strydom wat in 1973 debuteer met Geleentheidsverse en in 1988 volg L.S. Sy debuut is bekroon met die Ingrid…

Read More

Resensie: “Night Transit” (Peter Anderson)

27 April 2023 By Versindaba

      Resensie: Night Transit deur Peter Anderson. Dryad Press, 2023 Resensent: Joan Hambidge   I Vooraf Peter Anderson is tereg ‘n bekroonde én gerekende digter. Die Thomas Pringle- en die Sanlam-pryse is aan hom toegeken. Sy vorige bundels heet Litany Bird, Foundling’s Island en In a Free State: A Music. Vanaf sy debuut in 2000 het hy…

Read More

Resensie: A Short Treatise on Mortality (Douglas Reid Skinner)

29 June 2022 By Versindaba

      Resensie: A short Treatise on Mortality deur Douglas Reid Skinner. uHlanga, Suid-Afrika. Resensent: Joan Hambidge   Die onderstaande resensie het oorspronklik op die webwerf “Woorde wat weeg” van Joan Hambidge verskyn en word hier oorgeneem met die toestemming van die skrywer. http://joanhambidge.blogspot.com/2022/06/resensie-douglas-reid-skinner-short.html   Hierdie is gedigte geskryf deur ‘n sterk digterlike hand…

Read More

Resensie: Môre en gistraand en die einde van die maand (Philip de Vos)

7 June 202211 June 2022 By Versindaba

      Resensie: “Môre en gistraand en die einde van die maand” deur Philip de Vos. Human & Rousseau, 2022.  ISBN: 9780798182713 Prys: R250.00. Sagteband. 96 bladsye Resensent: Joan Hambidge I Philip de Vos is die meester van stuitige, speelse ryme. Soos Ronnie Belcher, laat hy dit moeiteloos en maklik lyk, maar die sogenaamde nonsense verse…

Read More

Resensie: Raka (N.P. van Wyk Louw, in Engels vert. deur Iván Kovács)

6 July 20218 July 2021 By Versindaba

      N.P. van Wyk Louw: Raka. Uit Afrikaans in Engels vertaal deur Iván Kovács. Naledi, 2021. Resensent: Joan Hambidge   I Oor vertalings is die afgelope tyd geweldig baie geskryf. Van ‘n vertaler wat beweer hy vertaal sonder om presies te weet wat hy vertaal tot ‘n vertaler wat elke besluit verduidelik. Wanneer…

Read More

Resensie: Heenkoms (Meyer van Rensburg)

15 June 202128 October 2021 By Versindaba

    Heenkoms deur Meyer van Rensburg. Imprimatur, 2021. ISBN 978-0-620-92969-1 Resensent: Joan Hambidge   I Heenkoms is die tweede bundel van die digter Meyer van Rensburg. In 1983 verskyn Klankmanwoordboom (Human & Rousseau) wat die betekenis van klank in ‘n gedig ondersoek en ontgin. Nou, 38 jaar later, is daar Heenkoms. Heenkome, tuiskoms, afkoms, heengaan…

Read More

Resensie. I wish I’d said … Vol. 3

10 November 202011 November 2020 By Versindaba

      I wish I’d said … Vol. 3. ‘n Produk van die AVBOB-Poësieprojek. Johann de Lange & Goodenough Mashego (Reds.) Naledi, 2020. Resensie: Joan Hambidge   I   Die derde uitgawe van I wish I’d said (Ek wou nog sê), onder redaksie van Johann de Lange en Goodenough Mashego, bring die hele komplekse…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon