Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Marieta McGrath limeriek

Marieta McGrath. Orkney Snorkney

15 November 2021 By Versindaba

  Orkney Snorkney   Van deftige Dora van Orkney Mag niemand ooit weet hoe sy snorkney Sy’s ook te fyntjies Vir skielike windjies En sê def’nitief nie die woord forkney   © Marieta McGrath, 2021  

Read More

Marieta McGrath. Ouma se afdak

12 November 202112 November 2021 By Versindaba

  Ouma se afdak   As Ouma haar bra vanaand afha’k En alles wat bo was daar afsak En swaartekrag trek Als mooi op sy plek Dán kry haar voete ‘n afdak   ©Marieta McGrath

Read More

Marieta McGrath. Verkeerdevlei limeriek

8 November 2021 By Versindaba

  Oom Adam du Toit van Verkeerdevlei – Kom Sondag, dan’s hy by Bekeerdevlei Kom Maandag, dan weet hy Nou-nou maar eet hy Weer saam met Eva verkeerdevy   © Marieta McGrath, 2021  

Read More

Marieta McGrath. Sareltjie Slaplê van Klawer

22 October 2021 By Versindaba

  Sareltjie Slaplê van Klawer Het heeldag gedut in die hawer Toe steek hom ‘n wespe Net onder sy gespe Sareltjie Styfstaan van Klawer … © Marieta McGrath, 2021  

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon