Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Meyer J. van Rensburg gedig

Meyer J. van Rensburg. Esdoring-geheime

8 November 20237 November 2023 By Versindaba

  Esdoring-geheime   Die esdoring lyk donkerpers hierdie somer, soms wynrooibruin; as vroeg-aandwinde blarevlae roer in skemerson se skitterskyn begin hul helder flits en magies flonker: sierprag Kersboomliggies in die sonderlinge semi-donker: of miskien (wie weet?) boodskappe vir boom-makkers ver en wyd: is hul verdwaald hier van ’n ver planeet – weereens die lewensboom wat…

Read More

Meyer J. van Rensburg. Bloot blomme

7 November 20237 November 2023 By Versindaba

  Bloot blomme   In Engeland se asvaal milde dae word affodille skielik groot vergeel die doflig met ontsluite blombladvlae en bly hul stampers publiek ontbloot   © Meyer J. van Rensburg, 2023         Remember that the AVBOB Poetry Competition reopened on 1 August 2023. Visit our website regularly at https://www.avbobpoetry.co.za/ for editing tips and advice…

Read More

Meyer J. van Rensburg. Jaargety-veroudering

6 November 20237 November 2023 By Versindaba

  Jaargety-veroudering   Die jaar was laat met sy rooi/blou/bont lenteprag genese en die lommerryke groen groei van somerkrag die middeljaar se herfs begin reeds vroeg die blare geel/oranje/roesbruin kleur maar kan die waswit doodmaakwinter moontlik so ’n rukkie langer wag?   © Meyer J. van Rensburg, 2023         Remember that the AVBOB Poetry…

Read More

Meyer J. van Rensburg. Upington se veld

5 November 20233 November 2023 By Versindaba

  Upington se veld   die vlamoranje son se strale brand witwarm fel en Kalahari-rooisand gloei ’n hete hel toe die blou bloep-bloep-bloep-reënvoëlroep vir ons ’n malagietgroen droomtoekoms voorspel   © Meyer J. van Rensburg, 2023

Read More

Meyer J. van Rensburg. Houtkapper

4 November 20237 November 2023 By Versindaba

  Houtkapper   die rooikophoutkapper se gedurige klop-klip-klap hier aan my deurraam laat my eers dink hy wil kos hê maar sou hy dalk tog enigmaties met sy aan-af-aan-af-Morse-kode-rap iets apokalipties uit ’n ander ryk wou sê?   © Meyer J. van Rensburg, 2023         Remember that the AVBOB Poetry Competition reopened on 1…

Read More

Meyer J. van Rensburg. St. Paul’s, Four Elms

3 November 20237 November 2023 By Versindaba

  St. Paul’s, Four Elms   die kleurkeurspel in die klein kerk as die son deur venstertriptieke met loodglas versterk die madonna-en-kruis-mosaiëk laat flonkerstraal het hier alreeds vir twee eeue ’n hiëratiese atmosfeer bewerk   © Meyer J. van Rensburg, 2023         Remember that the AVBOB Poetry Competition reopened on 1 August 2023. Visit…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon