Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Nathan Trantraal

Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026

26 September 202625 September 2026 By Versindaba

      Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026 Commendatio’s: Bibi Slippers   FIKSIE   Nathan Trantraal   Nathan Trantraal: “Die great expectations van ’n twiede boek” oor Prins deur Ryan Pedro, Rapport, 25 Mei 2025 (Lees die resensie hier: Rapport: Prins)   Nathan Trantraal se resensie van Prins, Ryan Pedro se tweede…

Read More

Digtersprofiel: Nathan Trantraal

22 April 202417 April 2024 By Versindaba

Nathan Trantraal is André Trantraal se jonger broer. Hy het saam met Ashley Marais aan die potloodtekeninge vir Stormkaap: Drome kom altyd andersom uit (2008, Tafelberg) gewerk. Hy is tans besig met nog ’n comic, met die titel Issues. Sy gunstelingkunstenaars in die genre is Joe Sacco en Jean Marc Lelong. Sy debuutbundel Chokers en survivors verskyn in 2013 by Kwela…

Read More

Nuwe Publikasie. Nathan Trantraal: Die man wattie kinnes vang

18 April 2024 By Versindaba

Die man wattie kinnes vang Nathan Trantraal In 2021, is Damian De Jong biesag mette boek oo serial killers. Hy force homself ommie dae te onthou toe hy asse kind innie 90s oppie sandduine gespeel et en hoe die skoolhoof vi hulle gesêrit vanne groot gevaar wat daa byte is. En dat veral boys moet…

Read More

Resensie: Oolog (Nathan Trantraal)

22 February 202024 February 2020 By Versindaba

  Oolog  deur Nathan Trantraal, Kwela Boeke. 2020.   Resensie: Alwyn Roux   Met Nathan Trantraal se derde bundel, Oolog (2020), bevestig hy sy plek as een van die belangrikste digters in Afrikaans gedurende die laaste dekade. Sy debuutbundel, Chokers en surivors (2013), het vir groot opspraak gesorg met onverskrokke verse, wat terugstaan vir niks…

Read More

Wenner van die Ingrid Jonker-prys 2015 vir Afrikaanse poësie

31 October 20151 November 2015 By Marlise Joubert

Wenner van die Ingrid Jonker-prys 2015 vir Afrikaanse poësie   Die wenner van die Ingrid Jonker-prys 2015 vir Afrikaanse poësie is pas bekend gemaak. Dit is Nathan Trantraal, wie se debuut, Chokers en survivors, deur een van die beoordelaars as “een van die opwindendste bundels” in Afrikaans bestempel word, met temas wat “verras en ontroer”….

Read More

Vat vyf, Nathan Trantraal – Wenner van die 2014 ATKV Woordveertjie vir poësie

18 September 201418 September 2014 By Versindaba

Nathan, van harte geluk met die toekenning van die 2014 ATKV Woordveertjie vir beste digbundel. Chokers & survivors was inderdaad ‘n grensverskuiwende debuut. In retrospeksie, hoe voel jy oor die ontvangs wat jou bundel gehad het? Baie dankie Louis. Ek dink daar is ‘n part van my wat voel soes Chauncey Gardiner in die Jerzy…

Read More

Resensie. “Chokers en survivors” (Nathan Trantraal)

26 June 201317 August 2013 By Versindaba

  Chokers en survivors. Deur Nathan Trantraal. Kwela Boeke. ISBN 978-0-7957-0488-8  Resensent: Bernard Odendaal Op die agterplat van Chokers en survivors word die digter van dié debuutbundel aan die leser bekend gestel as gevestigde strip- en grafiese-romanskepper (in samewerking met sy broer, André) en as eggenoot van die digter Ronelda S. Kamfer. Dis gegewens wat…

Read More

Onderhoud met Nathan Trantraal

19 June 201325 June 2013 By Versindaba

  Otherwise voel jy extremely vulnerable Louis Esterhuizen gesels met Nathan Trantraal oor sy debuutbundel, Chokers en survivors.  *  Voorwoord   Chokers en survivors is peanut-butter-en-jêm-brood Issie eeste en laaste kee wat ek myself gan explain. Na dié vra jy my fokkol, lyste net: as jy nie kan byhou met die storie nie, dan issitie…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • johan swanepoel. bloudruk
  • Resensie: “Boei” (Jean Meiring)
  • Christa Kleynhans. Omgekeerde Borduurwerk
  • Christa Kleynhans. Oggend inventaris
  • Miel Vanstreels. Weer eens

Nuutste kommentaar

  1. Dewald Koen on Resensie: Vers & Kapittel III (Daniel Hugo)14 October 2026

    Dankie, Joan. Ja, Daniel se kennis is inderdaad verbysterend.

  2. Joan Hambidge on Vertaling: Marc Tritsmans “Hoe ik het wil zeggen”. Vert. Daniel Hugo14 October 2026

    Puik vertaling.

  3. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie vir jou saamlees en kommentaar Gert

  4. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. my vuurvliegie-gedagtes12 October 2026

    Absoluut tasbaar en puik gedoen!!

  5. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie Versindaba vir die plasing en blootstelling

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon