Heler My oë is ‘n blouvalk waarvan die kykers konsentries eb en vloed as dit vlakhaas oor die vlaktes tussendeur die slegte en die goed. My hande word ‘n snuffelhond wat druk en voel oor beendere en vel terwyl die ore gedurig spits staan wat dermklanke en ‘n mond vertel. Ek…