Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Oxford Professor of Poetry

Maandag, 8 Junie 2009

8 June 2009 By Marlise Joubert

  Natuurlik word daar nou wyd en syd in die Britse media bespiegel oor wie Ruth Padel as die Oxford Professor of Poetry gaan opvolg na haar skokbedanking ‘n week na haar aanstelling. (Lees die Nuuswekkers vir  18 Mei en 26 Mei vir meer agtergrondsinligting indien jy die hele gedoente gemis het.) Volgens ons korrespondent in…

Read More

Dinsdag, 26 Mei 2009

26 May 200926 May 2009 By Marlise Joubert

Agge nee, en daar word die Britte se maand van glorie toe ‘n maand van skande! Vroeër vandeesmaand het die ganse poësiewêreld hande geklap toe Carol Ann Duffy as eerste vrou poet laureate aangestel is (Nuuswekker, 1 Mei), en enkele weke later Ruth Padel as eerste vrou in die gesogte pos van Oxford Professor of poetry (Nuuswekker, 18 Mei). Hierdie is die mees invloedryke poste…

Read More

Maandag, 18 Mei 2009

18 May 2009 By Marlise Joubert

Hierdie maand is inderdaad ‘n historiese maand vir die Britse letterkunde. Pas is Carol Ann Duffy as eerste vrou in die 341-jaaroue pos van poet laureate aangewys, of Ruth Padel volg haar voorbeeld deur die eerste vrou te word om aangestel te word in die 300-jaaroue pos van Oxford Professor of Poetry. In die proses het sy Arvind Krishna…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon