Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Pieter Hugo gedig a la Pablo Neruda

Pieter Hugo. Soos ‘n handvol wit van die maan

16 November 2021 By Versindaba

  SOOS ‘n HANDVOL WIT VAN DIE MAAN   Ek sien haar sit op ‘n sypaadjie in Lwandle by haar stalletjie die vrou wat beestepote skoonskraap   Ek sien dit in die houding van haar rug in ons oogvang met my verbyry   Vir ‘n oomblik is ek Bottichelli en sy is soos ‘n handvol…

Read More

Pieter Hugo. ‘n Treurende dag val uit die klokke

15 November 2021 By Versindaba

  ‘n TREURENDE DAG VAL UIT DIE KLOKKE   ‘n treurende dag val uit die klokke en beier oor die stomme horison ek strompel voort deur herhaalde skokke ‘n treurende dag val uit die klokke jou stem verstil met als wat ons nog kon ‘n treurende dag val uit die klokke ek steier oor die…

Read More

Pieter Hugo. Daardie uur sonder uur

14 November 2021 By Versindaba

  DAARDIE UUR SONDER UUR   asof jy in die middel van ‘n sin my in die rede wil val met iets, iets verrassend wat jy onthou, wat te mooi is vir woorde, maar jy dit perfek ampersê met jou bolip wat, effe oopgetuit, versag tot ‘n binneglimlag   en ons vlieg in daardie uur…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon