Resensie: Asindeton deur Joan Hambidge. Protea Boekhuis, 2024. Resensent: Neil Cochrane In sy profiel oor Joan Hambidge se digkuns maak Snyman (1998:503-504) die volgende opmerking oor haar eerste dertien bundels: Tog vorm al hierdie bundels ’n verrassende eenheid en ontwikkel hulle tot ’n epos uit eie reg, ’n e-pos van die psige. Elke bundel…
