Die spoke loop in die verse Mariëtte van Graan (vgraam@unisa.ac.za) Ek ken my spookstories. In my nagraadse studies het ek diep gedelf in die literêre skatkis van tradisionele Afrikaanse spookstories in kortverhale en die komplekse spookkarakters in meer onlangse romans. Weens die streng fokus van sulke studies moes ek helaas die poësie op…