Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Waldemar Gouws limeriek

Waldemar Gouws. (onbeplande revolusie)

3 November 2021 By Versindaba

    (onbeplande revolusie)   Ai Koekenaap, aan my bas raak dit warmer Min woud, min water, elke siel is armer   Gaan Kraai hom hier moet doodgaap? Wat oorweldig vir Vis oos en wes van die Kaap?   Raai hoekom is die nywerheidsvasdraai net onbarmhartiger     © Waldemar Gouws 2/11/2021  

Read More

Waldemar Gouws. Die vrysman van Nonnetjiebos

19 October 2021 By Versindaba

  Die vrysman van Nonnetjiebos Het weer ‘n jong vrou so gelos Sy’s woedend op straat Kry almal paraat Wil sny aan die outydse vos   © Waldemar Gouws, 2021  

Read More

Waldemar Gouws. Die vrou met die bra van A’dam

29 September 2021 By Versindaba

  Die vrou met die bra van A’dam Sê iets in die land lê my lam Vra sy in haar straat Vir iemand om raad En hoor iets soos kry tog ‘n ram!   © W. Gouws, 2021  

Read More

Waldemar Gouws. Die man met die been van Khartoem

29 September 202129 September 2021 By Versindaba

  Die man met die been van Khartoem Hoor iets wat ontplof so kaboem Hy hou by sy lees Wil hier rond nog wees Sê ag dis ‘n brommer se zoem   © W. Gouws, 2021  

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon