Resensie: De ontdekking van het eiland: breytenbachiana” deur Yves T’Sjoen. 2025. Scribis. Resensent: Marlies Taljard Op 24 November 2024, die dag waarop die digter Breyten Breytenbach oorlede is, skryf Yves T’Sjoen die laaste woord aan De ontdekking van het eiland: breytenbachiana – die derde in ‘n reeks “notaboeke” oor die werk en transnasionale betrokkenheid…
Tag: Yves T’Sjoen “De ontdekking van het eiland”
Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor De ontdekking van het eiland (Deel 2)
Marlies Taljard Breytenbach het ’n besondere band met Nederland/België gehad. Was die Nederlandstalige ruimte vir hom ’n huis weg van sy tuiste? Of het hy hom weens die taalbekendheid daar tuis gevoel? Of was dit ’n opstand téén Afrikaans en die apartheidsregering? Wat het Nederland/België hom gebied wat hy nêrens anders kon vind nie?…
Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor “De ontdekking van het eiland” (Deel 1)
Marlies Taljard Yves, jou boek De ontdekking van het eiland is die derde deel van ’n trilogie oor Breyten Breytenbach wat binnekort by Skribis in Gent verskyn. Verskaf asseblief konteks oor die ander twee dele van die trilogie en hoe jou nuutste werk daarbinne inpas. Yves T’Sjoen Twee jaar geleden is de opstellenbundel…
