Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
25 July 201125 July 2011

Desmond Painter. Man op ‘n balkon

Ons hotel was in Egnatia, Thessaloniki se besigste straat. Ek het hierdie foto een aand net voor donker van die balkon af geneem. Dit was kort voor ons vertrek uit die stad. Ek wou my tydelike uitsig op ‘n manier bewaar. Dit gebeur so min dat ek nuwe uitsigte het, en genoeg tyd gegun word om aan hulle gewoond te raak…

Ek probeer myself vanaand, ‘n koue, sopnat aand in Stellenbosch, op daardie balkon onthou — iets van wat ek gevoel het, gedink het, gehoor het, geruik het, moet tog nog agterhaalbaar wees, lewendiger as ‘n foto? Waarom anders reis ‘n mens tog? Maar al waaraan ek om een of ander rede vanaand kan dink, is hierdie lieflike gedig van die Kubaanse digter Heberto Padilla:

Man on the Edge – deur Heberto Padilla

He is not the man who goes over the wall,

feeling himself enclosed by his times,

nor is he the fugitive breathing hard

hidden in the back of a truck

fleeing from the terrorists,

nor is he the poor guy with the canceled passport

who is always trying to cross a new border.

He lives on this side of heroics

– in that dark part –

but never gets rattled or surprised.

He does not want to be a hero,

not even a romantic

around whom we might

weave a legend.

He is sentenced to this life, and, what terrifies him more,

condemned irretrievably to his own time.

He is headless at two in the morning,

going from one room to another

like an enormous wind

which barely survives in the wind outside.

Every morning he begins again

as if he were an Italian actor.

He stops dead

as if someone has just stolen his being.

No looking glass would dare reflect

this fallen mouth, this wisdom gone bankrupt.

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Jacques Boshoff. Ontoereikend
  • Sharon Goliath. Here Hoe Groot Is U
  • Ruan Fourie. kindness is modern magic
  • Cobus Kruger. Deepfakes

Nuutste bydraes

  • Daniel Hugo. Rust-mijn-ziel: Digters gedenk Aucamp
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Elisma van Zyl. My Magnificat
  • Johann Lodewyk Marais. Windhoek se “onvolmaakte” kunswerk
  • Resensie: “waar daar eens ’n see was” (Jennifer Pape)

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Rus in vrede Tony Ullyatt10 December 2025

    Voorwaar droewe nuus. As letterkundedosent, digter en poësievertaler ‘n uitmunter gewees.

  2. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  3. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  4. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  5. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d