ATKV-WOORDVEERTJIES 2013 – INSKRYWINGS
Woordkunstenaars word die sesde keer vereer tydens die jaarlikse ATKV-Woordveertjies wat op Vrydag, 13 September 2013 by D’Aria in Durbanville aangebied word.
Die sluitingsdatum vir inskrywings is Woensdag, 5 Junie 2013.
Die reglemente en inskrywingsvorms is beskikbaar by www.atkvprojekte.co.za
Daar kan in die volgende kategorieë ingeskryf word vir die ATKV-Woordveertjies:
- – ATKV-Prosaprys
- – Prys vir Dramateks
- – Prys vir Liefdesroman
- – Prys vir Poësie
- – Prys vir Romanses
- – Prys vir Spanningslektuur
- – Woordwystoekenning (Woordeboektoekenning)
Kinderboektoekennings:
• Kategorie 3 – 6 jr.
• Kategorie 3 – 6 jr. illustrasies
• Kategorie gr. 1 – 3
• Kategorie gr. 1 – 3 illustrasies
• Kategorie gr. 4 – 5
• Kategorie gr. 4 – 5 illustrasies
• Kategorie gr. 6 – 7
• Kategorie gr. 8 – 10
Inskrywings is gratis.
Vir navrae oor inskrywings kontak:
Jeanné Naudé: 011 919 9088 E-posadres: jeannen@atkv.org.za
vir algemene navrae kontak: Nita Cronjé: 011 919 9087 E-posadres: nitac@atkv.org.za
*
‘n Addisionele R5 000 word by die prysgeld van die ATKV-Prosaprys gevoeg indien die wenner ’n debuutwerk is.
LET WEL: Die Kinderboektoekennings se sluitingsdatum verskil van die res.
Besoek ons webwerf vir meer besonderhede.
(PROJEKORGANISEERDERS : Jeanné Naudé en Nita Cronjé)

Wel, daar is ‘n ding soos “Oscar buzz”, nie waar nie?
Chris, ons sal sekerlik eers moet wag vir die kortlys om bekend gemaak te word? Die sluitingsdatum was maar verlede week …
Wie is julle gunstelinge vir die poësieprys?